Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
January 12, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 26Maryna se eko-ateljee word by die ou skuur afgelaai, en Hannes is besorg dat ’n kolonie jongmense hulle op die plaas sal kom vestig. Hannes vertel vir Blikkies hoekom Lizzie al jare lank die siener, Ella Conradie, van Middelpos gaan besoek....more16minPlay
January 11, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 25Lizzie wil by Jolene weet of Wilmien tevrede is met Hannes se onderhoud. Blikkies konfronteer vir Chris Schutte oor hoekom hy nou eintlik op die plaas is. Jolene en Morné besluit hulle gaan vir oom Blikkies verfilm....more15minPlay
January 08, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 24Oom Blikkies en Stephen besoek die ou windpomp met aanwysings wat op die kaart aangedui is, wat André in die trommel in die skuur gevind het. Chris Schutte vra tannie Lizzie uit oor Stephen-hulle se vordering met die soeke na Krugerponde....more16minPlay
January 07, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 23Tannie Lizzie help oom Hannes om voor te berei vir sy onderhoud wat Wilmien en haar span kom verfilm. Morné en Jolene maak vrede ná die spinnekopvoorval. Lizzie dring daarop aan dat sy by wil wees wanneer hulle vir Hannes verfilm, om hom raad te gee en te ondersteun....more14minPlay
January 06, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 22Stephen is terug van die stad en probeer oom Blikkies weer aangeskakel kry. Morné verfilm die progressie van die ou skuur se ombouiing, en vra uit namens Wilmien oor André en haar ma se planne. Chris wil weet hoekom Wilmien nie André se telefoonoproepe beantwoord nie....more17minPlay
January 05, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 21Jolene bak Morné ’n poets terug met ’n rubberspinnekop. Wilmien probeer Hannes nog een keer oortuig om die regte boer van die plaas in haar dokumentêre rolprent te wees, nadat die onderhoud met tannie Lizzie flop as sy net oor haar sirkus jare praat....more17minPlay
January 04, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 20Wilmien besluit sy wil tannie Lizzie verfilm en ook ’n onderhoud met haar voer. Chris Schutte kom vra uit by tannie Lizzie oor die filmspan se doen en late. Jolene konfronteer Morné oor wie die rubberslang in haar kamer onder die bed geplant het....more16minPlay
January 01, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 19Tannie Lizzie vertel vir Hannes van die sirkusuitrustings wat sy beplan om te dra wanneer hulle haar verfilm. Jolene vind ’n slang in haar kamer, en is histeries. Stephen besluit op ’n meer drastiese manier om oom Blikkies weer aangeskakel te kry....more14minPlay
December 31, 2020GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 18Oom Hannes vertel vir André wat die oorsprong van die kaart is wat hulle in die ZAR-trommel in die ou skuur se solder gevind het. Tannie Lizzie bied haar hulp aan om te kyk of sy nie vir oom Blikkies kan kry om homself weer aan te skakel nie....more16minPlay
December 30, 2020GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 17Wilmien en haar span verfilm vir André wat kamtig op die houttrommel in die ou solder afkom. Chris probeer by Morné uitvis oor wie Stephen is, en hoe hy eintlik op die spoor van die Krugermiljoene in die Tankwa afgekom het. André probeer Jolene weer aan sy kant kry....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.