Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
December 14, 2020GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 6Wilmien vind uit haar broer André was op die plaas by oom Hannes en tannie Lizzie, en konfronteer hom daaroor. Jolene probeer intussen by Morné uitvind wie die skattejagter, Stephen Roux, nou eintlik is....more13minPlay
December 11, 2020GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 5Oom Hannes ry saam met André na die dokter op Ceres, op pad terug na Kaapstad. Stephen is nuuskierig oor wie André Gouws nou eintlik is. Morné en Jolene ontmoet mekaar om hulle filmgereedskap bymekaar te kry, en dit loop uit op ’n hewige argument....more16minPlay
December 10, 2020GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 4Oom Hannes neem André om na die stuk plaasgrond wat hy moontlik wil verkoop, te gaan kyk. André word per ongeluk deur ’n slang gepik. Stephen en oom Blikkies daag by die plaas op om geografiese ligging en data-insameling te doen....more16minPlay
December 09, 2020GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 3Morné probeer Jolene oortuig om saam met hom en Wilmien aan die dokumentêre film te werk. Wilmien vra haar broer vir die geld wat hy haar sal leen, maar hy wil self eers ’n draai by oom Hannes en tannie Lizzie se plaas maak....more15minPlay
December 08, 2020GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 2Stephen reël om Wilmien op oom Hannes en tannie Lizzie se plaas in die Tankwa Karoo te ontmoet. Hannes is nie gelukkig om die mense op die plaas te ontvang nie, en tannie Lizzie oortuig hom om positief te wees met die vooruitsig dat hulle skatryk kan word van Paul Kruger se verlore goue ponde....more16minPlay
December 07, 2020GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 1Stephen probeer om sy robot, oom Blikkies, mobiel te kry vir hulle skattejagavontuur in die Tankwa Karoo. Wilmien vertel haar broer, André, van haar nuwe dokumentêre film oor Stephen Roux, die skattejagter....more15minPlay
December 04, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 65 (slot)Hans Terblanche besef dat hy sy grootste persoonlike oorwinning juis te danke het aan die mees traumatiese ervaring in sy lewe. Die verhaal, wat in 1916 afspeel, is gebaseer op ware gebeure....more17minPlay
December 03, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 64Alhoewel die son skyn en die reën en wind iets van die verlede is, is die ontbering van die vorige nag se gebeure te veel vir Robert. Langs die malende vloedwater daag daar hulp uit ’n onverwagte oord op, wat Barnie baie moed gee....more15minPlay
December 02, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 63Hans verbeel hom hy sien iemand in die wildevy langs die Saaymans se huis. Geskok beleef Hans en Robert ’n skrikwekkende gesig, wat hulle bewus maak van ’n onafwendbare realiteit....more14minPlay
December 01, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 62Hans beraam ’n waaghalsige plan om die gesin na ’n veiliger skuilplek te neem. Martha se ergste vrees word bewaarheid....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.