Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
November 02, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 41Robert herinner Hans daaraan dat hy nog ’n geskenk vir Nonnie moet koop vir haar verjaardag. Barnie verras Hans, en Pieter Strydom kom sy ses tuie by Frank haal....more14minPlay
October 30, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 40Ná die verskrikking van die vlermuisgrot, verloop die ondersoek van die grot in Donkerkloof sonder enige ontdekkings. ’n Poets wat Hans wil bak, loop egter baie skeef en tot sy verleentheid, loop hy hom weer in Betta Stroebel se kragtige arms vas....more13minPlay
October 29, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 39Flossie sien die kinders af vir die uitstappie na Donkerkloof, en stel Hans en Robert aan as klaskapteins vir die dag. Die lang en moeilike tog na Donkerkloof eindig met ’n skok vir al die meisies, behalwe vir Betta Stroebel....more14minPlay
October 28, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 38Frank se reaksie op Hans en Robert se plan om Lina en Nonnie na Donkerkloof te neem, skok Flossie. Martha is bekommerd oor die gevolge vir Flossie en die skool as daar iets met een van die kinders op die uitstappie sou gebeur....more14minPlay
October 27, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 37Nonnie verras Hans op pad huis toe ná skool. Die armoede en swaarkry van die Saayman-gesin raak Hans en Robert diep toe hulle brood en sop na die gesin neem....more14minPlay
October 26, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 36Martha is bekommerd oor die siekte en welsyn van haar buurvrou, Hanna Saayman. Robert en Hans vaar bo verwagting swak met ’n Engelse grammatikatoets, en Nonnie se reaksie is vir Hans raaiselagtig....more14minPlay
October 23, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 35Hans bied aan om die helfte van die vensterruit en stopverf te betaal as Robert Nonnie en Lina kan oortuig om saam te gaan Donkerkloof toe. Barnie het ’n proposisie vir Hans en Robert, mits hulle die boksoefeninge meer ernstig opneem....more14minPlay
October 22, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 34Hans soek raad by Ada oor ’n geskenk wat hy wil koop. Hans en Robert moet ’n beesvel vir Frank brei, maar dit ontaard in ’n nagmerrie, veral vir Robert....more14minPlay
October 21, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 33Frank het goeie nuus vir Hans en Robert, maar Barnie is ongelukkig omdat die seuns soos twee ou vrouens boks. Ada probeer Frank oortuig dat ’n botteltjie stroop per wavrag turksvye te min vergoeding is vir hulle harde werk....more14minPlay
October 20, 2020DIE WILDEDRUIF VAL deur P.H. Nortjé - Episode 32Martha haal Frank oor die kole omdat hy die seuns, volgens haar, in gevaar gestel het. Hans en Robert gaan slaap, en Robert word skielik wakker met die besef dat Hans hom gekul het met die trek van die lootjies....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.