Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
February 10, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 42Ansie herstel nadat sy flou geval het tydens haar gesprek met oom Fanie. Belinda is bekommerd oor Ansie. Fanie verduidelik sy Reid-ondervragingstegniek aan speurdersersant Jantjies, wat diep geamuseerd is....more15minPlay
February 07, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 41Ansie en Christa wag angstig op Francois se ontvoerders om hulle te bel. Christa reël met Basjan om die R2-miljoen rand in die hande te kry vir Francois se vrylating. Fanie deel sy gedagtes oor vlieënde pierings met Ansie....more15minPlay
February 06, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 40Ansie vertel haar ma van die vreemde oproepe wat sy vanaf Francois se foon ontvang het. Fanie deel met kaptein Jafta die nuus dat hulle Francois se selfoonsein opgespoor het by Witsand. Christa vertel Ansie dat sy ook gebel is, en dat Francois inderdaad ontvoer is....more15minPlay
February 05, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 39Fanie besoek 'n vriend van hom in Upington, wat Francois se foon se sein gaan probeer opspoor. Ansie ontvang 'n oproep van Francois se selfoon, maar niemand praat aan die ander kant nie....more15minPlay
February 04, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 38Basjan stel voor dat hy en Christa dinge rustiger vat met hulle verhouding terwyl hy by die gastehuis bly. Kaptein Jafta en Herbert bespiegel oor die eintlike rede hoekom Francois verdwyn het....more15minPlay
February 03, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 37Speurdersersant Jantjies doen navraag by Ansie oor Francois se skielike verdwyning. Belinda vra vir Jolene om 'n ogie oor Ansie se welstand te hou. Fanie Louw besluit hy gaan uitvind waar Francois is....more14minPlay
January 31, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 36Christa kry 'n oproep van Francois se koerant dat hy nie by die werk opgedaag het nie. Jolene is angstig om terug te kom by die gastehuis nadat haar ma al die skindernuus met haar deel....more15minPlay
January 30, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 35Francois is ontsteld toe hy by Christa verneem dat Belinda sy ma en Basjan uitgevang het, en niemand vertel hom daarvan nie. Fanie nooi speurdersersant Jantjies om saam met hom piña coladas te drink. Ansie is in toestand nadat Francois haar vra om hulle troudag uit te stel tot ná haar ouers se egskeiding....more15minPlay
January 29, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 34Belinda vra Basjan om uit te trek, na aanleiding van die halfnaak-voorval met Christa in sy studeerkamer. Fanie vra Belinda om viskoekies van die karpe te maak wat hy gevang het. Basjan neem Francois op 'n uitstappie na die ontwikkeling vir 'n koerantstorie....more15minPlay
January 28, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 33Christa daag by Basjan op en is ontsteld dat hy en Belinda weer goeie vriende raak. Fanie besluit om weg te kom van die swembad af en te gaan hengel by Boegoedam. Francois doen navraag by kaptein Jafta om uit te vind of hulle al kon bepaal hoe Dirk Dippenaar se bakkie op Basjan se grond beland het....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.