Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
January 13, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 22Ansie vra Jolene om die besoek van die TV-ster by die gastehuis stil te hou. Kaptein Jafta en Dirk Dippenaar besoek weer Jakob se kweekhuis om te bepaal hoe die swart mamba daar ingekom het....more15minPlay
January 10, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 21Francois daag by Jakob Maritz se huis op, en verneem dat hy deur 'n swart mamba gepik is. Ansie is ontsteld wanneer sy die nuus verneem van Jakob se ongeluk, en dat hy dood is. Die dorp is op hol dat daar moontlik nog 'n slang, of slange, mag wees....more14minPlay
January 09, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 20Ansie vra Jolene om in die vervolg net as sjef in die gastehuis se kombuis te werk, en dat sy van plan is om die restaurant vir die publiek oop te maak. Francois kry 'n oproep van Dirk dat daar 'n voorval by Jakob Maritz se huis was, en dat hy moet oorkom....more15minPlay
January 08, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 19Dirk deel die nuus met Basjan dat die Duitsers se juwele op die duine buite die dorp gevind is. Jakob vra Christa om verskoning vir sy gedrag, vertel haar dat hy nog lief vir haar is. Christa pleit by Basjan om haar saam Frankfurt toe te neem....more16minPlay
January 07, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 18Francois keer terug van Bloemfontein, en verras 'n terneergedrukte Ansie. Jakob Maritz pleit sy onskuld by kaptein Jafta oor die Duitsers se juweeldiefstal. Francois en sy ma sit vas oor Ansie....more15minPlay
January 06, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 17Dirk deel Basjan mee dat hy vir Jakob Maritz ook op die oggend van die juwelediefstal by die gastehuis sien ronddwaal het. Jakob konfronteer vir Christa omdat hulle hom van die diefstal verdink. Dirk krap rond in die kantoor by die gastehuis, en vind 'n verrassing in Belinda se laai....more15minPlay
January 03, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 16Basjan wil by Christa weet of sy 'n vermoede het wie die Duitser se juwele gesteel het. Ansie suggereer aan Jolene dat sy Christa verdink. Dalene wil weet hoekom Francois so skielik terug is Bloemfontein toe....more15minPlay
January 02, 2020BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 15Juweliersware van een van die Duitse gaste word gesteel, en kaptein Jafta moet die saak ondersoek. Basjan vra vir Dirk Dippenaar om uit te vind wie die juweliersware gesteel het. Jolene is ontsteld as haar ma haar vertel hulle vermoed dat dit Ansie was wat die juweliere gesteel het....more15minPlay
December 31, 2019BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 14Francois probeer uitvind of daar wel 'n verhouding tussen sy ma en Basjan Leroux is. Jakob Maritz vra Christa om verskoning ná hulle onderonsie op die gastehuis se stoep. Dalene is nie beïndruk met die nuwe geskenk wat Jakob vir haar aandra nie....more15minPlay
December 31, 2019BRULSAND deur Charles J. Fourie - Episode 13Ansie vra Jolene se hulp om Francois te verras met 'n romantiese Griekse ete by die gastehuis. Dirk onderneem om Francois te konfronteer oor sy toekomsplanne met Ansie....more16minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.