Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
September 20, 2017AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 54Louw bring Frans se rewolwer terug, en beloof hy sal 'n ogie oor Rachel hou. Klets skaf 'n stel tweerigtingradios aan, en laat Pieter een van die radios by hom dra vir veiligheid. Moolman reël dat Rachel 'n private dans vir een van sy belangrike kliënte doen....more14minPlay
September 19, 2017AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 53Frans dreig vir Moolman, wat in reaksie vir Louw Visagie bel om hom te kom haal. Rachel het nie meer geld vir die hotelkamer waar sy en Pieter wegkruip nie, en besluit om terug te gaan na Moolman toe. Sannie vertel vir Frans sy wil vir alkoholverslawing-rehabilitasie gaan....more13minPlay
September 18, 2017AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 52Klets merk dat Pieter nie die vorige aand in sy kamer geslaap het nie, en is bekommerd oor hom. Louw besoek vir Moolman by die nagklub om uit te vind of hy weet waar Rachel haar bevind....more14minPlay
April 27, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 55 (slot)Mina moet weer afskeid neem van Jantjie, maar die keer geniet sy die ondersteuning en liefde van almal om haar. Sy is nie meer alleen nie en boonop lyk die toekoms baie rooskleurig....more14minPlay
April 26, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 54Jantjie vertel van sy Europese wedervaringe en van die interessante meisie van sy drome. Myra het een laaste geheim wat sy openbaar. Jantjie word gewaarsku om nie sy ou vriende in die Hexriviervallei te gaan opsoek nie....more14minPlay
April 25, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 53Jeffrey begin 'n nuwe loopbaan. Sara bel met slegte nuus. Mina se wildste verwagtinge word oortref....more14minPlay
April 24, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 52Mina het groot nuus vir Jeffrey. Sara het nuus oor Jantjie. Drien Adams bel met slegte nuus. Jeffrey bring 'n verrassing vir Mina....more14minPlay
April 21, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 51Mina, Jeffrey en Betta ervaar 'n unieke belewenis by Ouma Hannie. Jana het 'n reuse uitval met haar pa. Mina breek die wurggreep van die verlede oplaas....more14minPlay
April 20, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 50Jeffrey se lewe verander ingrypend ná 'n gesprek met Jana en 'n besoek aan Kaapstad. Die laaste las op Mina se gewete word na byna twintig jaar uitgewis....more13minPlay
April 19, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 49Sara en Mina word deur Schoeman en Iris Oortzen oor die verlede gekonfronteer. Jana besin oor haar lewe en tree in 'n diep gesprek met Jeffrey....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.