Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
April 18, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 48Myra onthul 'n klompie onverwagte waarhede. Sara neem Mina na De Doorns vir 'n gesprek met Schoeman en Iris Oortzen oor Jantjie se herkoms....more14minPlay
April 17, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 47Klaas Benson word begrawe. Jana ontvang 'n ontstellende oproep van Schoeman Oortzen. en Deon du Toit bring Mina se verlede in die reine....more14minPlay
April 13, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 46Mina beleef ongekende emosionele pyn. Jana probeer sterk wees te midde van die krisis. Myra se lewe word aan flarde geruk....more13minPlay
April 12, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 45Die gevolge van Deon se openbaarmaking van Jantjie se herkoms verhewig eksponensiëel. Die baaierd in Jantjie se gemoed het rampspoedige gevolge....more13minPlay
April 11, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 44Die Jansens is besonder stug en hulle vreemde gedrag het almal aan die praat. Deon se besoek aan die Lodge se dameskroeg het katastrofiese gevolge....more14minPlay
April 10, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 43Ouma Hannie verhoog die spanning in 'n reeds plofbare situasie. Mina en Betta ontdek 'n paar feite oor die verlede. Mina besef skielik aan wie Jeffrey haar herinner....more13minPlay
April 07, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 42Jantjie se vakansie raak vir hom net al hoe beter. Asof die bouwerk aan die Lodge nie genoeg doen om die rus te verstoor nie, word 'n onverwagte menslike komponent bygevoeg, en veral Jana ontgeld dit....more13minPlay
April 06, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 41Mina en Deon se gesprek in die seegrot veroorsaak meer emosionele spanning vir Mina, en sy neem haar lewe en gevoelens weer in oënskou....more13minPlay
April 05, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 40Mina beleef 'n wipwaentjierit van emosies met Jantjie se besoek. Deon versteur Mina se ekwilibrium, en sy maak 'n gevaarlike afspraak met hom....more14minPlay
April 04, 2017DIE TUISKOMS VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 39Mina se groot verlange na Jantjie word oplaas getemper wanneer hy vroegoggend by Whitewing Lodge opdaag. Die vrolike ontbyt met al Jantjie se stories word skielik vir Mina 'n onhoudbare situasie....more12minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.