Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
July 29, 2014MOOI MENSE deur Helena Hugo Episode 43Zonja se gesindheid jeens Yolanda verander. Aretha nooi Erik uit vir ete. Die waarheid oor sy verlede skok....more15minPlay
July 28, 2014MOOI MENSE deur Helena Hugo Episode 42Zonja troos Jenelle. Alex stel Louis gerus, maar daar lê 'n lang hersteltyd voor vir Clara. Erik kuier by Aretha en vra baie vrae....more15minPlay
July 25, 2014MOOI MENSE deur Helena Hugo Episode 41George en Jenelle is verpletter, hulle stry teen die werklikheid. Zonja maak uiteindelik vrede met Louis. Aretha is by toe George sy slegte nuus meedeel....more14minPlay
July 24, 2014MOOI MENSE deur Helena Hugo Episode 40Aretha doen haar bes om tot Zonja deur te dring. Louis en Frankie kuier in 'n kroeg naby die hospitaal. Louis kom veilig tuis....more14minPlay
July 23, 2014MOOI MENSE deur Helena Hugo Episode 39Louis is platgeslaan. Frankie ly steeds aan skok. Erik lees die berig in die koerant en dit ontstel hom uitermatig. Zonja is ontroosbaar, sy wil Louis nie by Clara toelaat nie....more14minPlay
July 22, 2014MOOI MENSE deur Helena Hugo Episode 38Zonja is gebroke, selfs sy word eers nie by Clara en Yolanda toegelaat nie. Frankie bring ook die nag in die hospitaal deur....more13minPlay
July 21, 2014MOOI MENSE deur Helena Hugo Episode 37Yolanda en Ilonka beplan moeilikheid vir Clara. Dit loop uit op 'n ramp....more14minPlay
July 18, 2014MOOI MENSE deur Helena Hugo Episode 36Clara speel model. Zonja nooi Alex uit vir ete. Clara ontmoet Alex op Jimmy se afskeidpartytjie. Aretha en Erik dans asof hulle mekaar lankal ken....more15minPlay
July 17, 2014MOOI MENSE deur Helena Hugo Episode 35Ilonka en Yolanda stook mekaar op. Louis en Clara hou piekniek. Frankie verklaar sy liefde....more14minPlay
July 16, 2014MOOI MENSE deur Helena Hugo Episode 34Louis wil vrede maak met Clara. Erik Schnell neem oor by Jimmy's Jim. Hy en Aretha ontmoet mekaar....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.