Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
August 26, 2014KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 13Abraham en Doempies gesels in hulle tydelike houthut op die Kaapse Vlakte. Abraham vertel van die Namas se luiperdjag. Daaimint, die geheimsinnige man met die tronk-tatoeëermerke, raak 'n dreigende teenwoordigheid....more14minPlay
August 25, 2014KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 12Doempies Pieterse getuig teen Katryn en vertel hoe 'n ongenaakbare mens sy is. Hy en Abraham Klink word egter albei ontsenu deur 'n man met tronk-tatoeëermerke wat hulle dophou....more14minPlay
August 22, 2014KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 11Katryn vertel aan die hof hoe sy Koos Klink betrap het waar hy in die proses was om haar dogter te verkrag. Sy het hom met 'n mes agterna gehardloop met die doel om hom dood te steek. 'n Dokter getuig vir die Staat dat die oorsprong van die bloed op Katryn se rok die oorledene is....more14minPlay
August 21, 2014KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 10Regter Te Doorn is besig om sy beheer oor die hofverrigtinge voor Katryn se aanslag te verloor....more14minPlay
August 20, 2014KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 9Katryn se sterk persoonlikheid en vreesloosheid ontsenu sowel sersant Koekemoer as regter Te Doorn....more14minPlay
August 19, 2014KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 8Sersant Koekemoer lewer verdoemende getuienis. Katryn kan haar woede nie beteuel nie en die regter se vrees vir sterk vroue knak sy selfvertroue....more14minPlay
August 18, 2014KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 7Die hofsaak begin. Katryn behartig haar eie verdediging, maar trap klei....more14minPlay
August 15, 2014KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 6Katryn steek haar advokaat in die pad omdat hy nie onvoorwaardelik in haar onskuld glo nie. Sy is van mening dat dit voldoende sal wees as sy bloot die waarheid aan die hof vertel....more14minPlay
August 14, 2014KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 5Sersant Koekemoer van Port Nolloth arresteer Katryn vir die moord op Koos Klink. Sy vertel wat die dag gebeur het....more13minPlay
August 13, 2014KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 4Katryn vertel haar storie vir advokaat De Villiers op 'n bandopnemer. Fluitjie gaan bly by Doempies Pieterse, maar Katryn weier om hulle toestemming te gee om te trou....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.