Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
October 16, 2013HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 21Maggie gaan lynreg teen Liz se wens is. Zelna wonder hoekom haar afsprake met Frans telkens verkeerd…...more15minPlay
October 15, 2013HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 20Seun breek 'n lansie vir Maggie en Zelna help Liz met 'n probleem. Frans het 'n plan om Zelna nader …...more15minPlay
October 14, 2013HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 19Liz leer Christo beter ken. Maggie raak al hoe moeiliker. Was dit dalk 'n fout om Liz die nuwe aanst…...more14minPlay
October 11, 2013HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 18Die vlakvarkboud kry uiteindelik 'n lêplek. Of dalk nie? Albert besoek Zelna se salon....more14minPlay
October 10, 2013HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 17Frans tik Albert oor die vingers. Liz se nuwe werk is 'n bron van kommer vir Seun. Dit kan dalk onmi…...more14minPlay
October 09, 2013HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 16Liz se idee om ander werk te soek blyk 'n fout te wees. Albert kom al hoe meer agter Zelna is nie ie…...more13minPlay
October 08, 2013HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 15Liz het planne wat Frans en Maggie dwars in die krop steek. Dalk kan Christo hand bysit om die probl…...more14minPlay
October 07, 2013HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 14Dinge loop toe nie heeltemal soos Zelna dit wil hê met die groot opening van haar skoonheidsalon nie…...more14minPlay
October 04, 2013HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 13Maggie onttrek haar van die ander. Christo het nie blyplek nie en vra Albert se hulp. Gelukkig onder…...more14minPlay
October 03, 2013HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 12Frans is terug.Die vorige keer het hy sy hare laat kleur. Het hy dit hierdie keer verder gevoer? Liz…...more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.