Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
September 18, 2013HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 1Die rebelse Liz het 'n verrassing vir Maggie en veral vir haar pa, Frans Crafford. Of hulle daarvan …...more15minPlay
September 17, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 40 (slot)Winter en Langes kry dit reg om Ratel-hulle in hulle spore te stuit. Ratel is nie die soort ou wat sonder ‘n geveg sal oorgee nie en dan is daar natuurlik nog Lilanie wat as gyselaar aangehou word. Sal Winter le Roux die ivoor en die vrou wat hy lief het, kan red?...more16minPlay
September 15, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 39Middagvervolgverhaal | IVOORPALEIS deur Anton Treurnich...more13minPlay
September 13, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 38Winter en Langes fnuik George en jaag hotel toe. Ratel besluit om eers by die hotel te stop oppad vliegveld toe. Hy wil vir Lilanie as gyselaar aanhou. Winter en Ratel kom op dieselfde tyd by die hotel aan....more12minPlay
September 12, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 37Ratel stel sy plan in werking, maar Winter het snuf in die neus gekry. George probeer vir Winter en Langes aankeer terwyl Ratel die telefoonlyne sny. Lilanie is steeds onbewus van wat aangaan....more12minPlay
September 11, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 36Winter raak bekommerd oor Basjan wat so lank wegbly. George kan die druk nie meer vat nie, veral noudat Ratel ook van Basjan ontslae geraak het. Winter en Lilanie het ‘n groot uitval omdat hy haar nie meer vertrou nie....more13minPlay
September 10, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 35Ratel en Kopbeen is vroeg uit die vere om wapens te gaan versteek. Basjan kom agter hulle is weg en besluit om hulle te volg. Winter is boos vir Lilanie omdat sy so baie tyd saam met Ratel spandeer....more13minPlay
September 09, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 34Lilanie stel Ratel aan om die reëlings van die fees oor te neem. Basjan se grondeis word afgekeer en hy wil dadelik weer die pad vat. Winter voel hy het niemand aan sy kant nie en gaan na Basjan vir hulp....more12minPlay
September 06, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 33Dis drie dae sedert Vivian se dood en Winter is nog niks verder met sy ondersoek nie. Ratel het ‘n plan met Lilanie en almal op die plaas woon Vivian se begrafnis by....more13minPlay
September 05, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnicht - Episode 32Winter en Lilanie bespiegel oor wie Vivian se voertuig kon opblaas. Ratel kom koud en moeg by George aan nadat hy ‘n hele nag by die vliegveld spandeer het. Winter belowe Lilanie dat hy die skuldige sal vang en begin dadelik met sy ondersoek....more11minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.