Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
August 21, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 21Cathrine konfronteer haar pa oor sy besluit om die plaas terug te eis. Wynand en Eloise Brandt daag by die plaas op vir hulle jaarlikse jagvakansie. George kom terug van sy sakeheidsreis af en het meer planne as gewoonlik....more13minPlay
August 20, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 20Wikus en Susan vind mekaar, maar is daar ‘n toekoms saam vir sulke totaal uiteenlopende persoonlikhede? Basjan het ‘n groot besluit geneem terwyl hy op die berg was en deel dit met Cathrine....more13minPlay
August 19, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 19Langes en Winter oorreed Basjan om saam met hulle terug te gaan hotel toe. Susan gaan saam met Wikus om te sien of hy werklik water sal raakboor. Die berghang eis amper ‘n slagoffer en hoe dieper die boorgat raak hoe minder is die moontlikheid dat water gevind sal word....more14minPlay
August 16, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 18Langes en Winter begin die berg klim na die grot waar Basjan uitkamp. Winter erken dat hy hoogtevrees het, wat die hele klim meer van ‘n uitdaging maak. Vivian en Susan spandeer tyd saam en die vere waai voor Wikus vir Susan wegneem....more13minPlay
August 15, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 17Basjan is al amper drie weke in die grotte en Langes wil gaan kyk hoe dit met hom gaan. Winter besluit om Langes te vergesel omdat dit hom ook die geleentheid gee om die plaas se heinings teen die berg na te gaan. Vivian is in sewende hemel omdat sy ‘n fees vir die plaas kan reël en Lilanie probeer al die los drade bymekaar hou....more11minPlay
August 14, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 16Wikus vind uiteindelik die regte plek vir sy boorgat. Ratel het besluit om laataand die wildplaas te verlaat en dit maak Winter agterdogtig. Lilanie probeer ‘n manier bedink om die aandag van die vliegveld en wat daar aan die gang is, af te lei....more11minPlay
August 13, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 15Wikus, Langes en Susan spandeer die dag op die groot dam. Dit raak ‘n plofbare situasie in ‘n kompakte area. George en Ratel probeer agterkom wat by die vliegveld aangaan....more13minPlay
August 12, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 14Winter en Ratel kom agter hulle ken mekaar. Albei is huursoldate met ‘n donker verlede. Winter maak aannames dat die stropers wat hulle gevang het dalk agter meer aan was as net ‘n renosterhoring. George skuld Ratel baie geld en George kom eis sy pond vleis....more11minPlay
August 09, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 13Ratel Trichardt maak sy opwagting op die plaas. Hy is ‘n vriend van George en dis al wat die ander van hom weet. Susan en Wikus kom agter hulle het dalk net soveel gemeen as wat hulle verskil. Lilanie en Winter sukkel om vatplek aan mekaar te kry....more13minPlay
August 08, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 12Langes moet Susan en Wikus vergesel veld toe en ook uit mekaar se hare hou. Lilanie sien vir die eerste keer hoe groot die stoorareas onder die vliegveld is. Susan vind Wikus se manier van water soek belaglik en Wikus dink haar soeke na minerale en gasse is barbaars....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.