Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
September 04, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnicht - Episode 31George en Kopbeen blaas Vivian se bakkie op. Winter, Lilanie en die veldwagters jaag om te gaan kyk wat gebeur het en Ratel neem sy kans waar om die vliegveld se geboue te deursoek....more11minPlay
September 03, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 30Ratel stel sy plan in werking om van Vivian ontslae te raak. George besef dat hy diep in die moeilikheid is. Esti kom agter dat sy dalk in die verkeerde rigting gekyk het vir liefde....more13minPlay
September 02, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 29Ratel nooi homself oor vir ‘n braai by George. Esti wil haar sorge begrawe in die kroeg. Ratel en Kopbeen verduidelik vir George dat hulle die bestuur van die fees gaan oorvat. Robert probeer vir Esti kry om haar self te gedra, maar sy wil van niks weet nie....more12minPlay
August 30, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 28Esti koop by Vivian ‘n kristal om te help met die liefdeslewe. Winter is omgekrap oor die feit dat Ratel en kopbeen terug is op die plaas. George probeer uitvis presies hoe die fees sal werk en Ratel maak planne om by die vliegveld uit te kom....more11minPlay
August 29, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 27Esti Breedt en Robert Koen is die twee nuwe besoekers aan Sjibbolet. Robert is besig met navorsing en Esti moet ‘n berig kom skryf. Ratel en Kopbeen is oppad en bespreek hulle planne om die ivoor te steel....more11minPlay
August 28, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 26George voel baie jammer vir homself en probeer wegkruip van almal in die gastehuis. Twee studente maak hulle opwagting en Ratel laat weet hy is oppad....more13minPlay
August 27, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 25Lilanie en Basjan praat oor alles wat die afgelope ruk op die plaas gebeur het. Hulle besluit om uit te vind wat by die vliegveld aangaan. George en Eloise besluit om mekaar in die middel van die nag skelm te ontmoet en Wynand vind uit....more13minPlay
August 26, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 24Lilanie en Vivian bespreek die reëlings vir die fees. George en Eloise raak beter bevriend as wat hulle moet. Cathrine en Lilanie se verhouding word beïnvloed deur hulle pa’s se besluite....more13minPlay
August 23, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 23Vivian het almal op hol met haar reëlings. George en Wynand is uit om ‘n buffel te jag en begin besigheid praat. Lilanie is omgekrap oor Basjan en haal dit op Winter uit....more12minPlay
August 22, 2013IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 22Eloise probeer aan haar en Wynand se huwelik te werk en Wynand se jaloerse streek kom na vore. Basjan vertel vir Lilanie dat hy ‘n grondeis teen die plaas ingestel het. Lilanie en Winter is steeds ongemaklik inmekaar se geselskap....more11minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.