Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
June 26, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 31Die stropers op grondvlak verneem dat Johan op Sumi se wildsplaas gekuier het en is totaal verward omdat hulle nie weet of Johan vir, of op Sumi spioeneer nie....more14minPlay
June 25, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 30Johan keer terug na sy nuwe huis in L’Agulhas en die verrassings hou nie op nie. Die reaksie van Sersant Fortuin is egter nie ‘n verrassing nie....more15minPlay
June 24, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 29‘n Vinnige, onbeplande besoek deur Johan en Christien aan die wildsplaas loop uit op ‘n onaangename verrassing en groot verleentheid....more14minPlay
June 21, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 28Johan en Christien besoek George en ontmoet onverwags ‘n vermeende belhamel van die sindikaat van aangesig tot aangesig....more14minPlay
June 20, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 27Johan bespreek ‘n moontlike besoek aan Sumi se renosterplaas met Christien, en reguit woorde word gewissel as moontlike liefdesverhoudings binne die span ter sprake kom....more14minPlay
June 19, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 26Sumi spog met nuwe nuus oor sy renosterplaas en nooi Johan en sy vriendin om die plaas te besoek. ‘n Aangeklamde Bobby beskuldig Johan van verraad....more14minPlay
June 18, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 25Wynand en Ina beweeg nader aan Big Joe se netwerk en Sumi skakel Johan oor ‘n onthulling....more14minPlay
June 17, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 24Wynand en Ina slaan ‘n slag in ‘n selfoonwinkel, maar die stropers begin agterkom dat iemand in hulle slaai krap....more15minPlay
June 14, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 23Misverstande onder spanlede verongeluk byna die hele ondersoek, maar ‘n agtervolging per pad lei die span na nuwe informasie....more15minPlay
June 13, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 22Ina moet keer as Bobby haar toenadering verkeerd vertolk. Johan soek toenadering by Christien, maar hy praat sy mond verby....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.