Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
May 29, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 11Die stropers verander hulle vaarpatroon en die twee jongmense doen nagtelike waarneming om uit te vind waarheen die perlemoen verdwyn. Johan gaan Kaap toe en bring spioenasie-toerusting terug....more14minPlay
May 28, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 10Johan is woedend oor sersant Fortuin se insinuasies en besluit om self tot die ondersoek na stropery toe te tree. Hy maak vriende met Bobby en begin voorbereidings tref om die stropers vas te trek....more14minPlay
May 27, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 9Wynand raak agterdogtig oor Johan se Sjinese vriende en sersant Fortuin is teleurgesteld in Johan se samewerking. Fortuin impliseer dat Johan besig is met spioenasie en dat hy betrokke is by smokkelhandel en perlemoenstropery....more12minPlay
May 24, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 8Johan weier weer ‘n aanbod van Fortuin en raak moedeloos omdat almal van hom verwag om weer ‘n spioen te word, terwyl hy juis probeer om te kom rus by die see....more12minPlay
May 23, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 7Johan laat ‘n geskenk deur sy vingers glip. Daar is ‘n Sjinese konneksie by die geskenk, maar Sumi ontken betrokkenheid. Christien is baie teleurgesteld in Johan en Wynand, die mans in haar lewe....more13minPlay
May 22, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 6Wynand misgis hom met Ina se fiksheid. Sersant Fortuin probeer Johan intrek by dinge waarby hy nie betrokke wil wees nie. Johan ontvang ‘n groot geskenk wat hy nie verwag nie....more13minPlay
May 21, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 5‘n Sjinese vriend, Sumi, kom kuier vir Johan op L’Agulhas en maak ‘n aanbod wat hy amper nie kan weier nie. Sersant Fortuin is op Johan se spoor en Wynand begewe hom op ‘n terrein waar Ina hom ver voor is....more15minPlay
May 20, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 4Johan weier om weer by spioenasie betrokke te raak, maar hy kry ook ‘n oproep van ‘n ou Sjinese vriend en agent. Wanneer Wynand wil vrede maak met Bobby, kry hy ‘n onverwagte reaksie, en as hy toenadering soek tot Ina, ‘n koue skouer....more16minPlay
May 17, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 3Christien is teleurgesteld oor die trae reaksie van die owerhede op die stropery en sy en twee vriende probeer Johan ompraat om te help om die smokkelaars agter tralies te kry....more15minPlay
May 16, 2013SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 2‘n Mooi meisie verskyn op die toneel en maak Wynand verbouereerd. Hy kry boonop ‘n dreigement van stroper-skipper Bobby Jackson....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.