Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
August 21, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 41Die relletjie tussen Shane en Rocco veroorsaak verdere drama. Rocco kom agter dat van die graad elfs sy hoofseunskap wil ondermyn....more15minPlay
August 20, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 40Shane is diep in die moeilikheid oor sy uitbarstings, en sy kwaai pa, Lothar, en Corlia bespreek sy moontlike skorsing....more15minPlay
August 19, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 39Die driehoeksverhouding tussen Shane, Emma en Rocco verdiep, en raak gewelddadig....more15minPlay
August 16, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 38Daar wag goeie nuus by die hekke, wat tevore deur graffiti ontsier is. Rocco en Kallie besef albei op wie hulle verlief is....more15minPlay
August 15, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 37Die sabotasie by die hek veroorsaak groot ontsteltenis en reaksie. Sweis en Katryn besluit om saam met sekuriteit te werk om die skuldige op te spoor....more15minPlay
August 14, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 36Corlia roep Nardus en Kallie in vir ‘n private gesprek, en albei kry ‘n groot verrassing. Maar daardie aand verander alles onherroeplik....more15minPlay
August 13, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 35Nardus spreek die sokkerspelers aan oor die ligte opstand wat hulle gehad het. Kallie Bots met Nardus oor Nicolene....more15minPlay
August 12, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 34Kallie konfronteer vir Corlia omdat sy Nardus die waarnemende onderhoof gemaak het. Shane help Emma om ‘n sigstok te gebruik....more15minPlay
August 09, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 33‘n Opstand breek op die sokkerveld uit, en Kallie haas hom soontoe om dit te keer....more15minPlay
August 08, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 32Iemand saboteer die skool vir blindes, en Sweis en Katryn wil uitvind wie dit is....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.