Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
August 07, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 31Corlia verduidelik aan Emma hoe haar lewe gaan verander noudat sy nie kan sien nie. Kallie deel Corlia mee dat die sabotasie voortduur. Die graad neges ruk handuit....more15minPlay
August 06, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 30Dis vir Emma ‘n geweldige skok wanneer sy ná die operasie bykom, en uitvind sy kan niks sien nie....more15minPlay
August 05, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 29Iemand saboteer die skool, en Corlia en haar personeel probeer uitvind wie daaragter sit....more15minPlay
August 02, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 28Emma en Shane praat oor die moontlikheid dat sy dalk blind kan word....more15minPlay
August 01, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 27Emma is bang sy gaan blind word....more15minPlay
July 31, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 26Die skool vir blindes is in rep en roer oor Emma se ongeluk....more15minPlay
July 30, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 25Emma wil Shane vir ete nooi, maar Lothar het ander planne....more15minPlay
July 29, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 24Emma neem Shane na ‘n winkelsentrum, maar die geharwar en motors wat jaag, en die trollies, maak hom deurmekaar....more15minPlay
July 26, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 23Didi beland saam met Nardus by ‘n troue, en daar besef Nardus eers hoe moeilik sekere situasies vir blindes kan wees....more15minPlay
July 25, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 22Wanneer Didi gimnasium toe gaan, ontdek hy Shane langs hom, maar skielik is Shane vriendeliker. Wat is aan die gang?...more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.