Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
July 10, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 11Didi is verbaas as sy pa, Sweis Roets, by die skool opdaag....more15minPlay
July 09, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 10Nicole is erg teleurgesteld nadat sy haar televisie-oudisie gedop het. Nardus vertroos haar....more15minPlay
July 08, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 9Corlia probeer vrede maak met haar dogter, Emma, maar dis nie so maklik nie....more15minPlay
July 05, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 8Emma, Corlia se dogter, veroorsaak ‘n klein sensasie onder die seuns in die skool vir blindes....more15minPlay
July 04, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 7Didi en Rocco is albei ewe erg oor Emma, maar Shane staan in die pad....more15minPlay
July 03, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 6Doktor Kallie gee vir Shane terapie nadat sy pa, Lothar, ‘n insident by die skool vir blindes veroorsaak het....more15minPlay
July 02, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 5Shane se pa besluit om die blinde ete by te woon, waar ouers in die stikdonkerte deur hulle kinders in die skool bedien word....more15minPlay
July 01, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 4Die blinde Shane staan in die middel van ‘n besige pad, en kan enge oomblik raakgery word....more15minPlay
June 28, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 3Klein Didi, wat in ‘n tent in sy kamer by die skool woon, erken dat hy ‘n Braille-briefie vir ‘n meisie skryf....more15minPlay
June 27, 2024OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 2By die skool vir blindes ontmoet Corlia die moeilikheidmaker, Shane Smit, wat bipolêr is....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.