Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
September 06, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 54Karl vra Richard om hom te kom sien waar hy in die hospitaal se hoësorgeenheid lê. Karl wil sy finale testament finaliseer....more14minPlay
September 05, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 53Izel en Richard ontmoet. Richard probeer haar oortuig om haarself aan die polisie oor te gee. Izel verduidelik hoekom sy die geld gesteel het....more15minPlay
September 04, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 52Richard, Tanya en Dennis kom bymekaar om na die ‘skoon’ opname van meneer X te luister. Dit word vinnig duidelik dat hulle na Izel se stem luister. Richard verduidelik hoe sleg dit ná die diefstal by Cilliers, Cilliers en Vennote gaan....more11minPlay
September 01, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 51Richard besoek Karl by die hospitaal. Karl weier om enige verdere behandeling te aanvaar, en dobbel nou met sy lewe. Al die geld het uit die trustfondse verdwyn, en Izel is nêrens te vinde nie....more13minPlay
August 31, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 50Susan en Essie is besig met inkopies toe Johan skielik sy verskyning maak. Susan kan hom nie oortuig om haar uit te los nie, en sy word gedwing om drastiese aksie te neem....more12minPlay
August 30, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 49Tanya en Richard besluit uiteindelik op ‘n datum vir hulle troudag. Richard speel oop kaarte oor wat hy glo die nagevolge sal wees as meneer X suksesvol is in sy pogings om die trustfondsgeld te steel. Susan besoek Karl by die hospitaal. Die besoek het gevaarlike nagevolge vir een van hulle....more14minPlay
August 29, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 48Dennis en Richard deel inligting oor die geheimsnnige meneer X, en wat hy met al die gesteelde geld sal doen as hy dit eers in die hande gekry het....more13minPlay
August 28, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 47Susan besoek Richard op kantoor. Sy is vasbeslote om met die skeisaak voort te gaan. Richard verduidelik dat Karl in die moeilikheid is oor die geld wat uit die trustfondse verdwyn het. Susan hoor nou vir die eerste keer van meneer X en sy dreigemente....more13minPlay
August 25, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 46Essie besoek haar pa, en dis nie lank voor hulle begin stry oor die geld wat Karl uit Susan se rekening gesteel het nie. Meneer X dreig Karl ‘n laaste keer oor die geld wat uit die trustfondse verdwyn het....more14minPlay
August 24, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 45Karl sukkel om ʼn lys van privaatspeurders by Izel te kry. Susan laat vir Magda weet dat Lauren nou veilig in ʼn gastehuis bly, en wil hoor of sy as ʼn buitepasiënt by Nova behandel mag word. Meneer X dreig om Karl se misbruik van die trustfondse te onthul....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.