Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
August 09, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 34Lauren bel vir Susan, sy is weer lus om weg te hardloop. Susan glo sy het haar oorreed om by Nova te bly. Richard probeer, sonder sukses, om Johan te oortuig om van Susan te vergeet....more14minPlay
August 08, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 33Om dankie te sê vir hulle harde werk met haar dogter se saak, nooi Bettie vir Richard, Dennis en Myburgh na ʼn Griekse restaurant. Myburgh en Bettie leer mekaar ʼn bietjie beter ken....more14minPlay
August 07, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 32Karl neem Susan na ʼn deftige restaurant om vrede te probeer maak. Johan maak onverwags sy verskyning....more14minPlay
August 04, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 31Essie en haar ouma kom haal vir Susan by Nova Rehabilitasiesentrum. Susan moet gewoond raak aan haar nuwe lewensruimte....more15minPlay
August 03, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 30Dis Magda en Susan se laaste privaatsessie. Sy het nou 30 dae by die sentrum spandeer en, Magda voel dat Susan huis toe kan gaan. Susan groet vir Lauren, en die twee van hulle doen iets spesiaal om te verseker dat hulle mekaar nie sal vergeet nie....more15minPlay
August 02, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 29Johan bel vir Richard in ʼn desperate poging om sy verhouding met Susan te red. Richard deel met Dennis dat hy nie meer vir Izel vertrou nie. Iets is nie reg nie....more13minPlay
August 01, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 28Susan en Magda sit vas oor Lauren. Magda wil hê dat Susan al haar energie aan haar eie probleme spandeer....more14minPlay
July 31, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 27Susan bel vir Bettie en Essie, en die drie van hulle vang op. Izel erken aan Richard dat sy besig is om iets te doen wat almal van hulle in diep moeilikheid sal laat beland....more13minPlay
July 28, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 26Richard en Karl sit lelik vas wanneer hulle oor die skeisaak praat. Meneer X plaas meer druk op Karl om te betaal....more15minPlay
July 27, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 25Magda laat Johan toe om met Susan te praat. Susan probeer die verhouding beëindig, maar Johan weier om die realiteit van hulle situasie te aanvaar....more12minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.