Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
July 12, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 14Karl sterk aan in die hospitaal se sorgeenheid. Izel kuier, en die twee beplan wat gedoen sal moet word om meneer X tevrede te stel. Lauren is van plan om daardie aand nog van die Nova Sentrum weg te loop, en nooi Susan saam....more15minPlay
July 11, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 13Richard vra vir Tanya of sy vir Dennis en Myburgh kan help om ʼn beter videobeeld van die ongeluk te kry. Terwyl Karl en Izel besig is om te bepaal hoeveel meneer X oor die trustfondse weet, stort Karl skielik ineen....more14minPlay
July 10, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 12Magda laat Susan weet dat daar bewerings is dat sy dalk nie ten tye van die ongeluk agter die stuurwiel was nie. Dié nuus ontstel en verwar vir Susan. Karl vertel vir Izel van meneer X, en vra haar om te help....more16minPlay
July 07, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 11Richard en Magda sit vas oor toegang tot Susan. Magda gooi wal teen die idee van enige kommunikasie tussen haar pasiënt en iemand van buite Nova Rehabilitasiesentrum. ...more15minPlay
July 06, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 10Myburgh wys vir Dennis en Richard die beeldmateriaal wat sy veiliheidskameras die aand van die ongeluk vasgevang het. Die beeldkwaliteit is swak en dis moeilik om die man wat uit die motor klim, te kan identifiseer....more14minPlay
July 05, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 9Tydens ʼn privaatsessie tussen Susan en dokter Lewis by die Nova Sentrum, vertel Susan van haar minnaar, Johan. Laer daardie nag probeer Lauren om Susan met haar onttrekkingsimptome te help....more15minPlay
July 04, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 8Susan en Lauren leer mekaar ʼn bietjie beter ken. Susan laat weet vir Lauren dat sy nou van strafbare manslag aangekla is. Meneer X plaas meer druk op Karl om die afpersgeld te betaal....more13minPlay
July 03, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 7Richard verduidelik aan Tanya wat hulle tot dusver oor die ongeluk uitgevind het. Hy het die hof oorreed om Susan per videoskakel te laat verskyn vir die verandering van die klagtes teen haar. Bettie is bekommerd dat Essie miskien nie genoeg swot vir haar matriekeindeksamen nie. Essie laat glip dat sy dalk op ʼn seunsvriend by die skool verlief is....more14minPlay
June 30, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 6Dennis kuier by Myburgh, en hoor in detail wat Sondag gebeur het. Daar is ʼn hele paar verrassings. Die ou man wil graag help om die geheimsinnige man wat Susan se motor bestuur het, vas te trek....more13minPlay
June 29, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 5Richard laat Karl weet dat die fietsryer oornag in die hospitaal aan haar wonde beswyk het. Die klag teen Susan sal nou na strafbare manslag verander word. Dennis en Richard stel ondersoek in na die details van die ongeluk. Hulle ontmoet Myburgh wat ʼn heel ander teorie oor die ongeluk en bestuurder het....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.