Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
June 28, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 4Meneer X bel vir Karl. As Karl hom nie betaal nie, sal inligting uitlek oor die onwettige gebruik van geld uit sy trustfondse. Karl is desperaat, en probeer om sy finansiële probleme by die casino weg te dobbel....more15minPlay
June 27, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 3Richard gee vir privaatspeurder Dennis Donovan opdrag om Susan se saak deeglik te ondersoek. Gedurende haar eerste afspraak met dokter Magda Lewis, senior sielkundige by die rehabilitasiesentrum, besef Susan hoe moeilik dit vir haar sal wees om sonder alkohol oor die weg te kan kom....more15minPlay
June 26, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 2Susan Cilliers word op borgtog vrygelaat. Een van die borgvoorwaardes is dat sy ʼn maand by die Nova Rehabilitasiesentrum moet deurbring. Karl oorreed Susan om ʼn dokument te teken wat hom in beheer van al haar finansies plaas. By die Nova Sentrum stel Lauren, ʼn dwelmverslaafde, haarself aan Susan voor....more15minPlay
June 23, 2023SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 1Susan Cilliers, ʼn bekende neurochirurg, word gearresteer en van dronkbestuur aangekla. Karl, haar man en ʼn bekende prokureur, word in die geheim deur ʼn onbekende meneer X afgepers. Lank versteekte verslawings en geheime word skielik blootgelê....more15minPlay
June 22, 2023DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 60 (slot)Elvera is oorstelp wanneer sy vir Dieter sien. Janet laat Chris belowe hy sal haar onthou soos wat sy was....more15minPlay
June 21, 2023DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 59Bets dwing Chris om sy pa te besoek. Beide Chris en Janet kry afsluiting....more13minPlay
June 20, 2023DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 58Pearl, Shaun en Alice beplan 'n uitstappie. Aletta reik uit na Janet....more12minPlay
June 19, 2023DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 57Louis se toestand versleg. Danny en Drikus se liefde seëvier....more13minPlay
June 16, 2023DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 56Danny is ontsteld omdat Drikus op die plaas wil bly. Elvera vra raad by Bets....more13minPlay
June 15, 2023DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 55Die vertoning vir Matt loop telkens skeef. Danny bel Pearl en vra haar hulp....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.