Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
February 02, 2016MiddagvervolgverhaalDis 'n deurmekaar Saterdag waarop selfs Frank Lubbe nie gholf speel nie. Hy het 'n belangrike taak vir agent Meyer Moerdyk. Wat se skok beleef Mathilda van Wyk? Sandra Beyers kan nie langer 'n belangrike gesprek uitstel nie....more13minPlay
February 01, 2016MiddagvervolgverhaalFrank Lubbe se drastiese optrede het meer as een mens sprakeloos en selfs bitter. Sandra Beyers neem 'n belangrike besluit wat verreikende gevolge mag inhou....more13minPlay
January 29, 2016MiddagvervolgverhaalGaan Sandra Beyers uiteindelik haar erfstukke te siene kry? Die Sondagkoerante is vol interessante nuus. Is Neil Veldsman buite gevaar?...more14minPlay
January 28, 2016MiddagvervolgverhaalWie het geskiet? Ingrid Loots kry 'n koue skouer en 'n baie vreemde aanbod. Agent Meyer Moerdyk brand om in die instapbrandkluis met skilderye te kom. Hy kry onverwagse hulp....more13minPlay
January 27, 2016MiddagvervolgverhaalIngrid Loots se toekomsplanne kry die wind van voor. Wie kry 'n kopie van die laboratoriumverslag in die hande? Nog 'n vervalste Irma Stern-skildery kom aan die lig tot ontsteltenis van verskeie individue....more14minPlay
January 26, 2016MiddagvervolgverhaalSake ruk hand uit in Mathilda van Wyk se huis in Midrand. Jasper de Jager kan nie op die kantlyn staan nie, maar sy inmengery lei tot groter skokke. Wie vlieg almal Kaapstad toe en hoekom is die vlug so belangrik?...more12minPlay
January 25, 2016MiddagvervolgverhaalNeil Veldsman is skielik sentraal in meer as een gesprek. Debbie Lubbe kry Jasper de Jager voor stok en dis duidelik sy is baie goed ingelig. Agent Meyer Moerdyk is weer in die moeilikheid....more13minPlay
January 22, 2016MiddagvervolgverhaalCIA-agent Debora Newton het nog 'n paar onafgehandelde sake waarna sy moet omsien. Wie loop sy almal storm? Agent Meyer Moerdyk probeer 'n neerslagtige Sandra Beyers help....more15minPlay
January 21, 2016MiddagvervolgverhaalDie flash drive wat in die skildery weggesteek is, bevat inligting wat Werner Beyers in Uganda afgelaai het. Waar kom dit nou so skielik vandaan? En waarom is Mathilda van Wyk op die oorlogspad?...more13minPlay
January 20, 2016MiddagvervolgverhaalJasper de Jager is nie verniet 'n fixer van formaat nie. Hy slaag weer eens meesterlik daarin om 'n uiters netelige situasie om te draai en die uitkoms daarvan in sy guns te swaai. Frank Lubbe vind meer uit oor Debbie se familie. Wie is Debbie se stiefma en hoekom is die inligting so belangrik?...more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.