Sign up to save your podcasts
Or

Vandag se gas is Suid-Afrika se eie legendariese privaatspeurder — 'n skaars glimlagger, 'n meester van ondersoek, en die ewige behoeder van geregtigheid.
Hy het al in die in die oë van duisternis gekyk sonder om sy eie oë te knip...
En tog dra hy sonbrille — want hy weet: lig is gevaarliker as skaduwee.
But who is the man agter the bril? Hy’s die ou wat weet waar jou ex was op 12 Mei 2019.
Die enigste mens wat ’n moordenaar, ’n politikus én ’n papegaai binne dieselfde uur kan ondervra... Sonder koffie.
Hy is ook ’n fan van groot hare, en hy’s hier om te praat.
Maar moenie probeer lieg nie — cos he will weet! Welkom by PRAATING...
Die een, die enigste: MIKE BOLHUIS.
Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!
Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.
https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm
By Peach van Pletzen a.k.a Groothond5
22 ratings

229,728 Listeners

4,891 Listeners

585 Listeners

36 Listeners

8,827 Listeners

369,782 Listeners

68 Listeners

18 Listeners

30 Listeners

174 Listeners

16 Listeners

682 Listeners

117 Listeners

11 Listeners

0 Listeners