Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,535 episodes available.
May 12, 2022Monitor 12 Mei 2022Kommer oor miljoene KwaZulu-Natallers wat nie ingeënt is nie. 'n Tukkie verwerf sy geskiedenisgraad oor koesisters en koeksisters. Hoe kan en moet Afrika kernkrag vreedsaam toepas?...more51minPlay
May 11, 2022Monitor 11 Mei 2022Begunstigdes van die R350-noodtoelaag sal nie meer dié geld by takke van die Poskantoor kan trek nie. Die regering wil verpligte gemeenskapsdiens vir regslui instel. Statistieke Suid-Afrika het nog drie dae oor om vanjaar se sensusopname in die Wes-Kaap te voltooi....more50minPlay
May 10, 2022Monitor 10 Mei 2022Die DA-leier praat oor sy besoek aan Oekraïne. Suid-Afrika is die land wat sesde ergste onder kubermisdaad deurloop. Tot hoe 'n mate benadeel faksiegevegte die ANC? Ons praat met 'n politieke ontleder....more50minPlay
May 09, 2022Monitor 9 Mei 2022Boere is ongelukkig oor die sluiting van die R30-pad tussen Allanridge en Bothaville. Nog 'n groot sardientjieloop aan die KwaZulu-Natalse kus verwag. Studente en werkersvakbonde in Zimbabwe hou vandag 'n wegblyprotesaksie....more49minPlay
May 06, 2022Monitor 6 Mei 2022Motoriste wat nagelaat het om hulle rybewyse te hernu, is van vandag af voëlvry, of fair game soos die Engelse sê. Of dalk nie - ons praat met die Metropolisie in Johannesburg om te hoor wat nou gaan gebeur. Baie waarnemers sê skrootwerwe moet gesluit word om kabeldiefstal te bekamp....more49minPlay
May 05, 2022Monitor 5 Mei 2022Een uit elke vyf Suid-Afrikaanse boere beplan om oor die volgende dekade uit te tree. Die hoër dieselprys is 'n gevoelige slag vir die landbousektor. Hulde aan 'n bekende spotprent-tekenaar....more54minPlay
May 04, 2022Monitor 4 Mei 2022Die regering word versoek om sy pogings te verskerp om geslagsgeweld hok te slaan. Beurtkrag sal tot volgende week toegepas word. Die militêre regering in Mali verbreek sy verdedigingsooreenkomste met Frankryk....more54minPlay
May 03, 2022Monitor 3 Mei 2022Die DA lê besoek af in Oekraïne. Rusland onttrek aan die internasionale ruimtestasie, maar behou beheer oor sy wentelbaan. Ons praat met twee vlieëniers wat om die Suid-Afrikaanse kus vlieg....more53minPlay
May 02, 2022Monitor 2 Mei 2022'n Kenner verduidelik die konsep van 'n sogenaamde "gig"-ekonomie. Een uit elke vyf reptiele word deur uitsterwing bedreig. Daar is 'n groot toename in hoërskoolleerlinge wat dagga op skoolterreine gebruik....more48minPlay
April 29, 2022Monitor 29 April 2022Indonesië plaas 'n verbod op die uitvoer van palmolie. OUTA sleep Nersa hof toe oor die goedkeuring van lisensies aan Karpowership. Sakelui en inwoners van Kirkwood is bekommerd oor die langdurige impak van betogings deur plaaswerkers op die plaaslike ekonomie....more44minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,535 episodes available.