Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
June 11, 2021Monitor 11 Junie 2021 - Deel 2Ons kry duidelikheid oor wat die wysigings aan die Wet op Elektrisiteitsregulering beteken. Die komponis, Andrew Llowd Webber, is bereid om tronk toe gaan, solank hy net sy teaters se deure kan oopmaak - ons kry reaksie hierop en kyk na hoe plaaslike teaters vaar tydens die pandemie. Ons na die moontlike implikasies van Rusland se dreigement om te onttrek aan die Internationale Ruimtestasie-projek....more46minPlay
June 11, 2021Monitor 11 Junie 2021 - Deel 1Ons kry reaksie op die nuus dat die perk vir die ongelisensieerde opwekking van krag tot 100 Megawatt verhoog word. Ons vind ook uit presies wat die wysiging beteken en hoe dit die ekonomie kan raak. Suid-Afrika het volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes reeds die derde golf van die Covid-19-pandemie betree. Ons kry die jongste oor die waterkrisis in Koster wat inwoners weer sonder water gelaat het....more41minPlay
June 10, 2021Monitor 10 Junie 2021 - Deel 2Fase 4 beurtkrag kan die ekonomie 'n verlies van R68-miljoen per uur kos. Lydenburg se inwoners sit hulle voet neer oor die gebrek aan dienslewering....more44minPlay
June 10, 2021Monitor 10 Junie 2021 - Deel 1Anders as Ace Magashule, maak die Minister van Gesondheid dit maklik vir die president. Suid-Afrika het nog nie sy hersiende teikens vir die inperking van kweekhuisgasse finaal bepaal nie....more43minPlay
June 09, 2021Monitor 9 Junie 2021 - Deel 2Hospitale in Soweto is onder druk weens 'n skerp toename in Covid-19-infeksies. Die ekonomie het in die eerste kwartaal van 2021 gegroei. Die Tuinroete in die Wes-Kaap herdenk die dodelike brande wat vier jaar gelede in Knysna en Plettenbergbaai uitgebreek het. Brittanje tree Vrydag op as gasheerland vir die G7-beraad....more43minPlay
June 09, 2021Monitor 9 Junie 2021 - Deel 1President Cyril Ramaphosa het minister Zweli Mkhize op spesiale verlof geplaas. Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, sê dit is noodsaaklik dat onderwysers so gou moontlik teen Covid-19 ingeënt word. Swanger vroue op plattelandse dorpe in die Oos-Kaap gebruik tradisionele medisyne omdat hulle swak toegang tot gesondheidsorg het....more45minPlay
June 08, 2021Monitor 8 Junie 2021 - Deel 2Vrae oor Covid-inentings. Ons bespreek die Springbokgroep teen die Britse Leeus....more43minPlay
June 08, 2021Monitor 8 Junie 2021 - Deel 1Die sterk rand bevoordeel Suid-Afrika. Hulde word gebring aan die gewilde aktrise Shaleen Surtie-Richards....more45minPlay
June 07, 2021Monitor 7 Junie 2021 - Deel 2'n Kundige sê mediese fondse hou geld wat hulle mediese praktisyns skuld terug, want hulle beweer die geld word onregmatig gehef. Ons fokus op die moontlikheid van gereelde beurtkrag hierdie winter. En nuwe navorsing is pas gepubliseer oor honde wat geneties aangepas het om suksesvol met mense te sosialiseer....more45minPlay
June 07, 2021Monitor 7 Junie 2021 - Deel 1Suid-Afrika het nog nie sy hersiende teikens vir die inperking van kweekhuisgasse bepaal nie. Die Gautengse verkeerspolisie soek verdagtes wat spykers op snelweë sit om motoriste te beroof. Die Griekwa Koningshuis is in rou gedompel na die afsterwe van Ockert Lewies. En die Covid-19 pandemie het 'n ernstige impak op die behandeling van tuberkulose....more45minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.