Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
June 18, 2021Monitor 18 Junie 2021 - Deel 2Dit gons oor 'n reuse diamant wat in Botswana gevind is - 'n geoloog vertel ons meer oor die stene. 'n Metaangaswolk hang oor Johannesburg - waar kom dit vandaan?...more43minPlay
June 18, 2021Monitor 18 Junie 2021 - Deel 1Opposisiepartye sê daar is geen rede hoekom die gesondheidsminister nie voor hulle kan verskyn om vrae te beantwoord oor die Digital Vibes-tender nie. Talle skole is weer gesluit as gevolg van Covid-19-gevalle onder onderwysers en leerders - watter impak het dit op die onderrig? Ons draai in die buiteland en volg berigte op dat gevegte in Mianmar uitgebreek het tussen die weermag en rebellegroepe. Medelye stroom in ná die dood van die voormalige Zambiese president Kenneth Kaunda....more37minPlay
June 17, 2021Monitor 17 Junie 2021 - Deel 2Ons fokus op die politieke gebeure in Latyns-Amerika. Cloetesville Primêre Skool op Stellenbosch het die eerste skool in die land geword, wat 'n elektriese prestasiesertifikaat ontvang het. Buitelandse toeriste het begin om weer die Voortrekkermonument in Pretoria te besoek....more39minPlay
June 17, 2021Monitor 17 Junie 2021 - Deel 1Die regering het 'n nuwe netwerk gestig om werkloosheid onder die jeug te verminder. Inwoners van Jan Kempdorp in die Noord-Kaap sê daar is minstens twee sterftes in die gemeenskap weens 'n voortdurende rioolprobleem in die gebied. Algoabaai in die Oos-Kaap is amptelik tot 'n Walvis-erfenisgebied verklaar. Ons praat met vakbonde oor die toename in Covid-19-infeksies onder leerlinge en onderwysers....more39minPlay
June 16, 2021Monitor 16 Junie 2021 - Deel 2Die vonke kan spat by vandag se Geneve-beraad tussen presidente Putin en Biden. Die hoof van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, dr. Angelique Coetzee, reageer op die nuwe Vlak 3-inperking....more46minPlay
June 16, 2021Monitor 16 Junie 2021 - Deel 1Suid-Afrika het om middernag na 'n Vlak 3-inperking beweeg. Jeugdag word vandag herdenk, 45 jaar ná die Soweto-tragedie....more44minPlay
June 15, 2021Monitor 15 Junie 2021 - Deel 2Sittings vir die Menseregtekommissie se ondersoek na taalkwessies by die Universiteit Stellenbosch duur voort. Die MK Militêre Veterane-vereniging sê hulle weier om te ontbind, soos wat die topbestuur van die ANC van hulle verwag. Die Rooivleisprodusente-organisasie beskryf die uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal as 'n nasionale krisis....more40minPlay
June 15, 2021Monitor 15 Junie 2021 - Deel 1'n Studie het bevind dat 40% van studente nie geld vir kos gehad het tydens die streng grendeltydperk nie. Kommersiële eiendom vaar beter aan die kus as in die binneland. En 'n studie wat deur Cadiz Universiteit in Spanje gepubliseer is, wys dat plastiekstrooitjies nie die grootste besoedelaar van oseane is nie....more42minPlay
June 14, 2021Monitor 14 Junie 2021 - Deel 2Daar is 'n toenemende neiging om munisipaliteite hof toe te sleep oor swak dienslewering. Dit is die einde van die Benjamin Netanyahu-era in Israel....more46minPlay
June 14, 2021Monitor 14 Junie 2021 - Deel 1Die G7-wêreldleiers kom ooreen om 'n miljard dosisse coronavirus-entstof aan armer lande te verskaf, en jaarliks $100 miljard méér te gee om koolstofvrystellings te beperk. Hulde aan Shaleen Surtie-Richards....more40minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.