Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,397 episodes available.
May 27, 2021Monitor 27 Mei 2021 - Deel 2'n Veerboot sink in Nigerië met 150 mense aanboord. 'n Onderhoud uit ons argief met die veteraanomroeper, skrywer en aktrise Monica Breed wat op 98 oorlede is....more41minPlay
May 27, 2021Monitor 27 Mei 2021 - Deel 1Oudpresident Zuma kry sy dag in die hof in verband met korrupsie. Hulde aan die bekende akteur Ben Kruger....more42minPlay
May 26, 2021Monitor 26 Mei 2021 - Deel 2Tegnologie word ingespan om die Afrika Wildehond-bevolking in die Nasionale Krugerwildtuin te monitor. Behoort sensuur 'n plek in ons samelewing te hê, wanneer dit kom by geweld op die silwerskerm? Ons praat met twee kenners hieroor. Die Gautengse regering het die aantal Covid-19-inentingsterreine vermeerder....more46minPlay
May 26, 2021Monitor 26 Mei 2021 - Deel 1SADOU in die Vrystaat versoek dat alle werkswinkels vir onderwysers uitgestel moet word, te midde van 'n toename in Covid-19-infeksies. Die Suid-Afrikaanse Raad van die Hajj en Umrah sê dit is moeilik om te voorspel of enige Suid-Afrikaners aan die Hajj-pelgrimstog sal deelneem. Ons praat met die Franse ambassadeur in Pretoria oor die huidige stand van die verhouding tussen Frankryk en Suid-Afrika....more41minPlay
May 25, 2021Monitor 25 Mei 2021 - Deel 2Kommer oor Suid-Afrika se vermoë om die Pfizer Covid-entstof teen die gewensde temperatuur te berg. Die eerste letterkunde in die N/uu-taal word op Upington bekendgestel....more40minPlay
May 25, 2021Monitor 25 Mei 2021 - Deel 1Die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, word betrek by korrupsie van R90-miljoen. Die VSA gaan omvattende sanksies teen Ethiopië instel....more46minPlay
May 24, 2021Monitor 24 Mei 2021 - Deel 2Die V.N. se Menseregtekommisariaat vir Vlugtelinge sê meer as 20 miljoen mense is wêreldwyd ontwortel weens klimaatsverandering. Nuwe konsepwetgewing oor die uitreiking van vuurwapens bepaal dat selfverdediging nie meer as 'n rede vir die besit van 'n wapen gegee kan word nie. Die rolprente Griekwastad en Toorbos wen SAFTA-toekennings....more45minPlay
May 24, 2021Monitor 24 Mei 2021 - Deel 1Bekommerde inwoners snoer kragte saam om 'n uiters sensitiewe omgewing, Kenmarekloof, aan die Gautengse Wesrand te bewaar. Daar is 'n toename in hawelose kinders in Prieska in die Noord-Kaap. 'n Onkruid met die wetenskaplike naam, Amaranthus Palmer, bedreig somergewasse....more39minPlay
May 21, 2021Monitor 21 Mei 2021 - Deel 2Eskom wil hierdie winter beurtkrag in die aand toepas - ons vra antwoorde van Eskom se bedryfshoof, Jan Oberholzer. 'n Ekonoom verduidelik wat die ekonomiese impak van kragtekorte is....more44minPlay
May 21, 2021Monitor 21 Mei 2021 - Deel 1'n Militêre ontleder bespreek die skietstilstand tussen Israel en Hamas. Die Kerkstraat-bomontploffing 38 jaar gelede word onthou....more40minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,397 episodes available.