Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
July 15, 2021Monitor 15 Julie 2021 - Deel 2'n Dokter in Upington gebruik digitale platforms om dit makliker te maak om pasiënte in verafgeleë gebiede te diagnoseer en te behandel. Ons praat met die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging oor die impak van die onrus het op die gesondheidsorgstelsel en inentingsprogram. Die ontplooiing van SADEK se bystandsmag in die noorde van Mosambiek is in die weegskaal....more46minPlay
July 15, 2021Monitor 15 Julie 2021 - Deel 1Die burgemeester van Johannesburg, Geoffrey Makhubo, word ter ruste gelê. Action SA gaan 'n groepsgeding teen die regering instel om mense wat skade weens die geweldadige onluste en plundering gely het, te help. President Cyril Ramaphosa het met leiers van politieke partye vergader oor die onrussituasie. Sowat 25,000 soldate sal ontplooi word om die voortgesette plundering te stuit....more43minPlay
July 14, 2021Monitor 14 Julie 2021 - Deel 2Ekonome meen die onluste en plundering van winkelsentrums in baie gebiede kan die ekonomie groot skade berokken. Rugbybaas Rassie Erasmus maak 'n berekende spankeuse vir die eerste wedstryd teen die Britse en Ierse Leeus....more43minPlay
July 14, 2021Monitor 14 Julie 2021 - Deel 1Gemeenskappe mobiliseer om hulleself teen geweld te beskerm. Die vinger van beskuldiging vir die Jacob Zuma-geinspireerede onluste draai nou na voormalige senior lede van die Staatsveiligheidsgemeenskap en die ANC....more41minPlay
July 13, 2021Monitor 13 Julie 2021 - Deel 2Die politieke kommentator, dr. Piet Croucamp, gee sy mening oor die voortslepende geweld en plundering van winkels in verskeie gebiede in die land. Agri SA het 'n ope brief aan die President Cyril Ramaphosa gerig oor die onrussituasie. Huldeblyke stroom in ná die dood van die voormalige voorsitter van Eskom, dr. Ben Ngubane....more44minPlay
July 13, 2021Monitor 13 Julie 2021 - Deel 1Weermagsoldate gaan in KwaZulu-Natal en Gauteng ontplooi word, te midde van die onrus en plundering van winkels. President Cyril Ramaphosa sê die voortslepende geweld kan lei tot 'n tekort aan voedsel en medisyne. Daar is sagteware wat jou stem, met al sy unieke patrone en emosie, binne tien minute kan kloon....more44minPlay
July 12, 2021Monitor 12 Julie 2021 - Deel 2Die tempo van inenting vorder volgens die rgering baie goed, en sal nog verbeter - ons kry reaksie hierop en ander Covid-verwante-aankondigings. Mense kry steeds finansieel swaar - 'n vooraanstaande ekonoom ontleed die ekonomiese gevolge van die jongste inperkings en die voortslepende geweld in dele van KZN en Gauteng. Nuwe navorsing bewys dat die Covid-entstof veilig vir gebruik is....more45minPlay
July 12, 2021Monitor 12 Julie 2021 - Deel 1Vlak 4-inperkings bly van krag, met verligting wat aan restaurante gebied word. Wat dryf die geweld in KwaZulu-Natal, en waarom is daar nog nie sterk opgetree daarteen nie? Sal mense wat die geweld in KZN en Gauteng op sosiale media aanhits, vervolg word? Die Poskantoor sluit meer as eenhonderd takke landwyd. SADEK-lande kry die groenlig om troepe na Mosambiek te stuur....more38minPlay
July 09, 2021Monitor 9 Julie 2021 - Deel 2Dolfyne gee hulleself name waarmee hullr vriende met hullr kan kommunikeer. Leon van Nierop resenseer die mees erotiese en gewaagde reeks van die jaar....more45minPlay
July 09, 2021Monitor 9 Julie 2021 - Deel 1Kommer oor sake van seksuele aanranding wat van die rol geskrap word. Wye reaksie op Jacob Zuma se inhegtenisneming....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.