Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
July 29, 2021Monitor 29 Julie 2021 - Deel 2'n Buurland kritiseer president Ramaphosa heftig oor sy hantering van die plundertogte. 'n Dodelike koraalsiekte verprei teen rasse skrede in die Karibiese See....more43minPlay
July 29, 2021Monitor 29 Julie 2021 - Deel 1Die Noordwes-regering gaan vyf munisipaliteite ontbind. Die skade word bepaal ná die kuberaanval op Transnet 'n week gelede....more41minPlay
July 28, 2021Monitor 28 Julie 2021 - Deel 2'n Bod word by UNESCO ingedien om Stellenbosch as 'n Afrikaanse Stad van Letterkunde te erken. Is daar 'n verband tussen die onluste in KwaZulu-Natal en die kuberaanval op Transnet?...more44minPlay
July 28, 2021Monitor 28 Julie 2021 - Deel 1Suid-Afrikaners soek antwoorde oor wat presies agter die skerms gebeur het met die onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng. Buurtwagte in KwaZulu-Natal kom onder skoot....more43minPlay
July 27, 2021Monitor 27 Julie 2021 - Deel 2Mediese verenigings spreek hulle kommer uit oor die gebruik van ivermektien. Diere word nou vir die eerste keer by Onderstepoort geskandeer....more43minPlay
July 27, 2021Monitor 27 Julie 2021 - Deel 1Politieke partye reageer op president Ramaphosa se Vlak 3 aankondiging. Twintigmiljoen blikkieskos word aan die mark onttrek....more41minPlay
July 26, 2021Monitor 26 Julie 2021 - Deel 2In Kaapstad betoog mense teen Covid-19-inentings. Die swemmer, Tatjana Schoenmaker, is dalk Suid-Afrika se beste hoop op 'n goue medalje by die Olimpiese spele in Tokio. Sy het reeds in die uitdunne 'n nuwe Olimpiese rekord opgestel....more42minPlay
July 26, 2021Monitor 26 Julie 2021 - Deel 1Al hoe meer instansies wil weet hoekom die regering nie 'n raad van ondersoek na die onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng belê nie. President Cyril Ramaphosa sê die maatskaplike verligtingstoelaag van R350 sal weer ingestel word, maar net tot die einde van Maart 2022....more43minPlay
July 23, 2021Monitor 23 Julie 2021 - Deel 2Het die tienertelevisiereeks 'n plafon bereik, of is daar nog kans op vernuwing? Leon van Nierop verduidelik in sy weeklikse fliekrubriek. Dr. Willem Botha bespreek die woord, doleer....more46minPlay
July 23, 2021Monitor 23 Julie 2021 - Deel 1Die Olimpiese Spele in Tokio begin vandag amptelik. Australië se eersteminister onder skoot oor die stadige uitrol van Covid-19-entstof....more38minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.