Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
August 05, 2021Monitor 5 Augustus 2021 - Deel 2Aansoeke vir die R350 noodtoelaag open môre. Reaksie op die Verkiesingskommissie se aansoek om die plaaslike regeringsverkiesings tot volgende jaar uit te stel. Verskeie atlete het in die verlede die Olimpiese Spele gebruik om asiel in 'n ander land te soek. Bogemiddelde reënval in die winter vir die Wes-Kaap....more47minPlay
August 05, 2021Monitor 5 Augustus 2021 - Deel 1Plattelandse en verafgelëe gebiede gaan geprioritiseer word vir Covid-19-inentings. 'n Parlementêre ondersoek na die regering se noodkrag-verkrygingsprogram word wyd verwelkom. Onderwysersvakbonde versoek 'n vergadering met minister Angie Motshekga oor die afstand wat tussen leerlinge gehandhaaf moet word....more48minPlay
August 04, 2021Monitor 4 Augustus 2021 - Deel 2Wetstoepassers krap kop oor afgeslagte katte op die Kaapse Vlakte. Ons bespreek die spanne vir Saterdag se deurslaggewende stryd tussen die Bokke en die Britse en Ierse Leeus....more48minPlay
August 04, 2021Monitor 4 Augustus 2021 - Deel 1Kommer oor dienslewering in Johannesburg meer as drie weke ná die afsterwe van die burgemeester. Die Taliban bedreig toenemend die beheer van regeringsmagte in Afghanistan....more44minPlay
August 03, 2021Monitor 3 Augustus 2021 - Deel 2Vakbonde se dringende hofaansoek om die Mango lugredery in sakeredding te plaas, word vandag aangehoor. Die Medupi kragstasie is ná 14 jaar voltooi. TLU SA versoek die Departement van Water en Sanitasie om die land se waterbroninfrastruktuur te herstel....more47minPlay
August 03, 2021Monitor 3 Augustus 2021 - Deel 1Die Departement van Gesondheid werk aan 'n program om ongedokumenteerde buitelanders, teen Covid-19 in te ent. Die DA sê 'n totale herstrukturering van die land se drie sekuriteitsstrukture word benodig. Minder as 1% van die Suid-Afrikaanse bevolking is geregistreer as orgaan- of weefselskenkers....more41minPlay
August 02, 2021Monitor 2 Augustus 2021 - Deel 2Hulde word gebring aan 'n reus in die sakewêreld. Ons het die jongste nuus van die Olimpiese Spele....more43minPlay
August 02, 2021Monitor 2 Augustus 2021 - Deel 1Ons bespreek die spanning tussen die hoëkoppe in die polisie. Covid-regulasies by skole word verslap....more42minPlay
July 30, 2021Monitor 30 Julie 2021 - Deel 2Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, eis dat die Nasionale Vergadering die ondersoek na haar ampsbevoegdheid onmiddelik staak. Die sperdatum vir die hernuwing van bestuurslisensies wat weens die grendeltyd verval het, kom vinnig nader. In sy weeklikse fliekrubriek word Leon van Nierop katswink geslaan deur die plaaslike dokumentêr, Devilsdorp....more45minPlay
July 30, 2021Monitor 30 Julie 2021 - Deel 1Die Polisiediens sê begrotingsbesnoeiings het 'n groot impak op misdaadbestryding. Die Departement van Landbou sloer om verkoelde bergingsfasilliteite in die Durbanse Hawe te bied. Staatshospitale in die Wes-Kaap is onder gewelddige druk weens 'n toename in Covid-19-infeksies....more39minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.