Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
August 19, 2021Monitor 19 Augustus 2021 - Deel 2Munisipale bestuurders onder die loep in 'n korrupsieverslag. 'n Suid-Afrikaanse vrou maak geskiedenis by Oxford....more44minPlay
August 19, 2021Monitor 19 Augustus 2021 - Deel 1Die polisie het die afgelope boekjaar klaaglik misluk in die haal van sy eie teikens. Daar is kritiek op die manier waarop die Weste uit Afghanistan onttrek het....more39minPlay
August 18, 2021Monitor 18 Augustus 2021 - Deel 2'n Moslem-akademikus sê Afgane se vrees vir die Taliban is oordryf. 'n Suid-Afrikaner wat Afganistan in die verlede besoek het, vertel van haar ervaring....more44minPlay
August 18, 2021Monitor 18 Augustus 2021 - Deel 1Veterane van Suid-Afrika se bosoorlog voel soms vergete oor 'n oorlog wat nie glorie gebring het nie, maar 'n Amerikaanse militêre akademikus het 'n meer positiewe blik. Die Oktobervakansie vir skoolkinders is in die weegskaal....more41minPlay
August 17, 2021Monitor 17 Augustus 2021 - Deel 2Ons bespreek die jongste verwikkelinge in Afghanistan met 'n kenner in Krygskunde....more46minPlay
August 17, 2021Monitor 17 Augustus 2021 - Deel 1Daar is steeds talle vrae nege jaar ná die Marikana-slagting. 'n Verslag wys Suid-Afrikaners dok baie op vir hulle veiligheid....more42minPlay
August 16, 2021Monitor 16 Augustus 2021 - Deel 2Die parlement is besig om meganismes daar te stel om ministers wat traag is om vrae te beantwoord, tot verantwoording te roep. Die prys van die huishoudelike voedselmandjie styg oor die afgelope 12 maande met meer as R280. Die beperking op visvang naby pikkewynkolonies word deur omgewingsbewaringsorganisasies verwelkom....more44minPlay
August 16, 2021Monitor 16 Augustus 2021 - Deel 1Duisende mense probeer uit Kaboel in Afghanistan vlug uit vrees vir die Taliban. 'n Gesiene hartsjirurg se uitlatings oor Covid-19-entstowwe krap die mediese establishment om....more42minPlay
August 13, 2021Monitor 13 Augustus 2021 - Deel 2President Cyril Ramaphosa sê aan die Staatskapingskommissie dat hy nie probeer om mag op te bou, om met sy vyande af te reken nie. Die aantal nuwe Covid-19-gevalle in die land het die afgelope 24 uur bykans verdubbel. Ysige weer word die naweek voorspel....more43minPlay
August 13, 2021Monitor 13 Augustus 2021 - Deel 1Suid-Afrikaners het tot vandag tyd om kommentaar te lewer op die voorgestelde wysiging aan Artikel 25 van die grondwet, wat die onteiening van grond sonder vergoeding betref. Te midde van ysige weersomstandighede in Gauteng is sowat 60 gesinne in die Midvaal se toekoms onseker. 'n Vulstasie in Johannesburg bekom 'n lisensie om drank te verkoop. Nie almal is egter hiervoor te vinde nie....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.