Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
August 26, 2021Monitor 26 Augustus 2021 - Deel 2Suid-Afrika se ekonomie was in 2020 11% groter as wat voorheen geraam is. Die Inkomstediens wil hê Suid-Afrikaners moet hulle inkomste uit kriptogeld verklaar. Die Regterlike Dienskommissie soek redes by die Wes-Kaapse regterpresident John Hlophe oor hoekom hy nie geskors moet word nie....more37minPlay
August 26, 2021Monitor 26 Augustus 2021 - Deel 1Die Departement van Gesondheid is bekommerd oor die verspreiding van fopnuus en waninligting oor Covid-19-inentings. Vragmotorbestuurders wag vir dae aaneen om die Lebombogrenspos na Mosambiek oor te steek. Die inhoud van die J.G. Strijdom-huismuseum in Modimolle is vir bewaring verskuif na die Erfenisstiging by die Voortrekkermonument in Pretoria....more41minPlay
August 25, 2021Monitor 25 Augustus 2021 - Deel 2'n Rekordgetal mense in Suid-Afrika is werkloos - wat is die oplossing? Goeie nuus vir mense wat skepties is oor die Covid-entstof van Pfizer - die middel is finaal goedgekeur vir gebruik, en ons vind uit presies wat dit beteken. Kenia is besig met 'n sensusopname van wilde diere - ons hoor meer van die verskillende metodes om diere te tel. Ons vind meer uit oor die vuurbal wat gisteraand oor dele van die land gesien is....more44minPlay
August 25, 2021Monitor 25 Augustus 2021 - Deel 1Sowat 59,000 kandidate gaan aan die komende plaaslike regeringsverkiesing deelneem. Die Polisiebestuur word weer oor die kole gehaal weens die agterstand by die Sentrale Vuurwapenregister. Die DA se burgermeesterskandidaat in Kaapstad deel sy toekomsvisie vir die Metro....more43minPlay
August 24, 2021Monitor 24 Augustus 2021 - Deel 2Politieke ontleder Kelvin Knowles sê die DA sal waarskynlik sy beheer oor Kaapstad behou met Geordin Hill Lewis se benoeming as burgemeesterskandidaat. Die ministeriële advieskomitee oor Covid-19 oorweeg die moontlikheid van verpligte inentings vir werkers in spesifieke sektore. Nuwe navorsing oor Kaapse pelsrobbe wys dat wetgewing nodig is om te bepaal hoe en waar daar van visnette en vislyne ontslae geraak word....more43minPlay
August 24, 2021Monitor 24 Augustus 2021 - Deel 1Covid-19-gevalle in Noord-Kaapse skole neem drasties toe. Die Organisasie vir Landelike en Plaaswerker-ontwikkeling sê die regering moet dié werkers prioritiseer om Covid-19-inentings te ontvang. Inwoners van KwaZulu-Natal dink terug aan wat hulle verlede maand tydens die onrus deurgemaak het....more42minPlay
August 23, 2021Monitor 23 Augustus 2021 - Deel 2Spoortoerisme in Suid-Afrika stort in duie. 'n Goue medalje én 'n nuwe wêreldrekord vir Suid-Afrika se onder-20 4x100-aflosspan....more38minPlay
August 23, 2021Monitor 23 Augustus 2021 - Deel 1Veiligheidsmagte is op 'n hoë gereedheidsgrondslag ná sosiale media-boodskappe met oproepe tot nóg ontwrigting. Die beheerliggaam van 'n skool in Centurion gaan hof toe om van 'n skoolhoof ontslae te raak....more40minPlay
August 20, 2021Monitor 20 Augustus 2021 - Deel 2President Joe Biden sê Amerikaanse soldate sal waarskynlik in Afganistan aanbly langer as die aanvanklike spertyd van einde Augustus. Leon van Nierop resenseer een van die snaaksste TV-reekse van die jaar. Dr. Willem Botha praat vanoggend oor die woord, tjips....more44minPlay
August 20, 2021Monitor 20 Augustus 2021 - Deel 1'n Nuwe Speaker van die Nasionale Vergadering is verkies. 'n Aansoek by die Konstitusionele Hof om die plaaslike regeringsverkiesing uit te stel, word vandag aangehoor. Suid-Afrikaners sal dalk tot 12% van hulle inkomste aan 'n maatskaplike sekerheidsfonds moet bydra....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.