Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
September 02, 2021Monitor 2 September 2021 - Deel 2Die Liliesleaf-strugglemuseum word verplig om sy deure te sluit weens 'n geldtekort. Ons praat oor hoërskoolleerlinge wat te lank op die skoolbanke sit. 'n Nuwe verslag uit Engeland sê sowat 'n derde van die wereld se boomsoorte word deur uitsterwing bedreig....more44minPlay
September 02, 2021Monitor 2 September 2021 - Deel 1Die adjunkminister in die Presidensie belas met staatsveiligheid, Zizi Kodwa, het bewerings ontken dat 'n ANC-parlementslid vir China spioeneer, maar opposisiepartye kritiseer die Staatsveiligheidsagentskap daaroor....more44minPlay
September 01, 2021Monitor 1 September 2021 - Deel 2Eskom het 'n netto verlies van R18,9 miljard in die vorige boekjaar gely. Ons praat met 'n mediese kenner oor die nuwe Covid-19-variant in Suid-Afrika, wat sy eie mutasies het. 'n Liefdadigheidsorganisasie in Kaapstad wil 'n Guinness-wêreldrekord verbeter deur die meeste blikkies kos in 'n ry te pak....more45minPlay
September 01, 2021Monitor 1 September 2021 - Deel 1Daar is 'n ernstige tekort aan polisielede. Durban maak gereed om gasheer te wees vir sy eerste internasionale konferensie sedert die begin van Covid-19. Openbare sittings word gehou om die wetsontwerp oor dagga vir privaatgebruik te bespreek....more45minPlay
August 31, 2021Monitor 31 Augustus 2021 - Deel 2Die laaste Amerikaanse soldate verlaat Afghanistan. Die Valke sê nog arrestasies kan binnekort in die Babita Deokaran-moordsaak verwag word....more41minPlay
August 31, 2021Monitor 31 Augustus 2021 - Deel 1Nog beskuldigdes verskyn in die hof in verband met die onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng. 'n Geringe daling in brandstofpryse word verwag....more46minPlay
August 30, 2021Monitor 30 Augustus 2021 - Deel 2Die onderwysvakbond, Naptosa, sê die skoolkurrikulum moet hersien word. 'n Fossiel van 'n walvis met vier bene is in Egipte ontdek. Dr. Willem Botha praat oor die woorde lorrie, brekfis, briek en rys....more42minPlay
August 30, 2021Monitor 30 Augustus 2021 - Deel 1Daar is klagtes oor die gehalte van drinkwater wat aan inwoners van Hammanskraal voorsien word. Die Departement van Basiese Onderwys sê sowat die helfte van die 2021 skooljaar is vir die meerderheid van leerlinge verlore. Die Verenigde Nasies sê daar is nie 'n militêre oplossing vir die konflik in die noorde van Ethiopië nie....more40minPlay
August 27, 2021Monitor 27 Augustus 2021 - Deel 2Die parlement se ad hoc-komitee oor Artikel 25 van die Grondwet, wat voorsiening maak vir die onteiening van grond sonder vergoeding, word met 'n verdere twee weke verleng. Stellenbosch Universiteit herdoop een van die geboue op kampus na Krotoa, die Khoi-vrou uit Jan van Riebeeck se tyd....more44minPlay
August 27, 2021Monitor 27 Augustus 2021 - Deel 1Die sleutelgetuie in die ondersoek na korrupsie met persoonlike beskermingstoerusting in Gauteng, Babita Deokaran, is gister in Phoenix in KwaZulu-Natal veras. Die adjunkpresident, David Mabuza, sê die regering sal nie weer onkant betrap word deur onluste en plundery nie. Die regering onthul sy daggameesterplan vir die ekonomie....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.