Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
September 16, 2021Monitor 16 September 2012 - Deel 2Verskeie tersiêre instellings oorweeg dit dat personeel en studente verplig word om hulle te laat inent teen Covid-19. Daar is 'n vervolgingskoers van 5% vir bendeverwante misdade in Gauteng. Die brons borsbeeld van generaal Koos De la Rey in die Lichtenburg-begraafplaas in Noordwes is vervang....more45minPlay
September 16, 2021Monitor 16 September 2012 - Deel 1Die Nasionale Polisiekommisaris, Khehla Sitole, vra president Cyril Ramaphosa om sy werk te red. 'n Nuwe burgerlike organisasie, die New Horizon-beweging, gaan aan die plaaslike regeringsverkiesing deelneem. 'n Spesiale konsert vir gesondheidswerkers by die Grootte Schuur-hospitaal in Kaapstad....more41minPlay
September 15, 2021Monitor 15 September 2021 - Deel 2Die Verkiesingskommissie moedig kiesers aan om aanlyn te registreer. Ons sit ons gesprek oor die inenting van kinders voort....more45minPlay
September 15, 2021Monitor 15 September 2021 - Deel 1Met die parlement in reses, sloer die Vuurwapenwysigingswet, wat voortgesette onsekerheid kan meebring. Die inflasieteiken word dalk hersien: wat beteken dit vir jou? Ons praat oor die bittere toutrekkery onder familielede wat soms met die lees van 'n testament volg. Is jou testament op datum? En hoe seker is jy dat jou erfgename nie oor jou boedel sal baklei nie?...more41minPlay
September 14, 2021Monitor 14 September 2021 - Deel 2'n Kuberaanval op die rekenaarstelsel van die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof het moontlik mense se persoonlike inligting geteiken. Reaksie op 'n kliniese studie om die Sinovac-entstof op Suid-Afrikaanse kinders te toets. Ons praat met 'n kenner oor die protokol vir die toetsing van mediese produkte....more42minPlay
September 14, 2021Monitor 14 September 2021 - Deel 1'n Verslag deur die Mededingingskommissie wys daar is 'n afname in die getal kommersiële boere. 'n Politieke ontleder, Kelvin Knowles, voorspel dat die Nelson Mandela Baai Metro steeds deur 'n koalisie regeer sal word ná die plaaslike regeringsverkiesing. Huldeblyke stroom in na die dood van die dramaturg, Pieter Fourie....more45minPlay
September 13, 2021Monitor 13 September 2021 - Deel 2Suid-Afrika is een van vyf lande wat deelneem aan 'n COVID-inentingsproeflopie vir kinders. Die Bokke verloor, maar die Proteas beklink die T20-reeks teen Sri Lanka....more40minPlay
September 13, 2021Monitor 13 September 2021 - Deel 1Die land beweeg na 'n Vlak 2-inperking. Ons praat regdeur die program met 'n mediese kenner, 'n politieke ontleder en 'n ekonoom oor dié laer vlak van inperking. Hoe belangrik is dit dat skenkings aan politieke partye openbaar gemaak word?...more40minPlay
September 10, 2021Monitor 10 September 2021 - Deel 2Slegs drie politieke partye het kontantskenkings van private skenkers aan die Verkiesingskommissie verklaar. Ons berig verder oor die herdenking van die gebeure op 11 September in Amerika 20 jaar gelede. In ons weeklikse fliekrubriek raak Leon van Nierop liries oor 'n nuwe komediereeks, The White Lotus. Dr. Willem Botha praat oor die woorde mors en fiemies....more47minPlay
September 10, 2021Monitor 10 September 2021 - Deel 1Durban se ekonomie sal eers volgende jaar herstel van die onrus in Julie. Junior dokters in die Noord-Kaap ontvang nie hulle maandelikse behuisingstoelae van die regering nie. Suid-Afrika het 'n oorskot van Covid-19-entstof. Dis môre die twintigste herdenking van die 11 September aanvalle in Amerika....more45minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.