Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
September 30, 2021Monitor 30 September 2021 - Deel 2Die families van die Cradock-vier vra geregtigheid. 'n Oud-rugby-administrateur praat oor Saterdag se stryd teen die All Blacks....more41minPlay
September 30, 2021Monitor 30 September 2021 - Deel 1Noord-Kaap Landbou beraam die skade van die verwoestende veldbrande, en vra om hulp. Ons bespreek die verdoemende Digital Vibes-verslag....more38minPlay
September 29, 2021Monitor 29 September 2021 - Deel 2Werkloosheid neem toe terwyl die gemiddelde salaris met 7% styg. 'n Ondersoek na die wanbesteding van staatshulpfondse vir kunstenaars wys hoe oneweredig geld uitbetaal is....more44minPlay
September 29, 2021Monitor 29 September 2021 - Deel 1'n Slagoffer van swak dienslewering in Johannesburg vertel hoe sy uiteindelik die einde van die pad bereik het. 'n Verdere 86,000 werksgeleenthede gaan in die tweede kwartaal tot niet. 'n Polemiek oor die status van Afrikaans ontstaan tussen die DA en die Minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande....more41minPlay
September 28, 2021Monitor 28 September 2021 - Deel 2Ons bespreek die ANC se verkiesingsmanifes met ontleders. Die eerste somerreën word dié week oor groot dele van die land voorspel....more44minPlay
September 28, 2021Monitor 28 September 2021 - Deel 1Die jongste oor die veldbrande in die Noord-Kaap. 'n Leeu stap weg met die Motor van die Jaar-toekenning....more39minPlay
September 27, 2021Monitor 27 September 2021 - Deel 2Frans Marx word onthou vir 'n klomp produksies, nie net vir die silwerdoek nie, maar ook die televisieskerm. Monumente kom onder die vergrootglas tydens Erfenismaand....more44minPlay
September 27, 2021Monitor 27 September 2021 - Deel 1Huldeblyke stroom in na die afsterwe van die gevierde akteur en regisseur Frans Marx. Die EFF, die DA en die ANC lig die sluier oor hulle verkiesingshandveste - ons kyk na die verskille tussen hierdie partye....more40minPlay
September 24, 2021Monitor 24 September 2021 - Deel 2Pieter van den Berg bekyk die Bokke se 100ste toets teen die All Blacks. Willem Botha bespreek Afrikaans en kookkuns....more50minPlay
September 24, 2021Monitor 24 September 2021 - Deel 1Op Erfenisdag bespreek ons Suid-Afrika se unieke fauna en flora. Solidariteit vertrek vanaand om klagtes by die VN in te dien....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.