Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,448 episodes available.
October 07, 2021Monitor 7 Oktober 2021 - Deel 1Die Patriotic Alliance wil die DA in die Kaapse Metro ontsetel. Action SA sleep die Verkiesingskommissie hof toe omdat die party se naam nie op stembriewe verskyn nie. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se inkomste uit belastingopgawes daal met 8%....more44minPlay
October 06, 2021Monitor 6 Oktober 2021 - Deel 2NUMSA waarsku dat hy die ekonomie tot stilstand sal dwing. Ons praat met 'n ekonoom oor dié vakbond en COSATU se stakings. Daar is goeie reën op pad vir groot dele van die land....more43minPlay
October 06, 2021Monitor 6 Oktober 2021 - Deel 1Venezuela is in die greep van weghol-inflasie. Die EFF-leier steun die omstrede Wes-Kaapse regterpresident John Hlophe....more36minPlay
October 05, 2021Monitor 5 Oktober 2021 - Deel 2Nog partye steun in beginsel 'n referendum oor die Wes-Kaap se onafhanklikheid. Die ANC-koukus in die Vrystaatse wetgewer is verdeeld ná die onlangse kabinetskommeling in dié provinsie. 'n Kenner reageer op die onthullings in die sogenaamde Pandora-dokumente....more44minPlay
October 05, 2021Monitor 5 Oktober 2021 - Deel 1Die Bruingemeenskap van Danville in Mahikeng in Noordwes sê die ANC het hulle op die kantlyn geskuif. Benoemings vir die volgende hoofregter lok uiteenlopende reaksie uit. Die Departement van Gesondheid begin vandag om elektroniese inentingskaarte uit te reik aan almal wat reeds teen Covid-19 ingeënt is....more41minPlay
October 04, 2021Monitor 4 Oktober 2021 - Deel 2'n Geletterheidsinisiatief maak 'n verskil in onherbergsame gebiede. Pieter van den Berg bespreek die Bokke se puik oorwinning, en die naweek se ander sport....more38minPlay
October 04, 2021Monitor 4 Oktober 2021 - Deel 1Verdere strafregtelike klagtes kan gelê word teen UPL, wat duisende ton giftige insekdoder en chemiese produkte sonder permitte gestoor het. 'n Storm woed oor twee tiere wat langs 'n kleuterskool in Boksburg aangehou word....more39minPlay
October 01, 2021Monitor 1 Oktober 2021 - Deel 2Ons fokus op dienslewering, wat een van die verkiesing se belangrikste vraagstukke is. Leon van Nierop het die nuwe en langverwagte James Bond fliek, No Time to Die, gesien, en vertel dat dit 'n groot verrassing was. Dr. Willem Botha praat oor die uitdrukking: die kool is die sous nie werd nie....more47minPlay
October 01, 2021Monitor 1 Oktober 2021 - Deel 1Die inperkingsregulasies word verslap. Die Kaapse Metro gooi wal ná 'n herrie oor sy verordening oor geraassteurnis. Die IVP wil die eThekwini Metro ná die plaaslike regeringsverkiesing regeer....more43minPlay
September 30, 2021Monitor 30 September 2021 - Deel 2Die families van die Cradock-vier vra geregtigheid. 'n Oud-rugby-administrateur praat oor Saterdag se stryd teen die All Blacks....more41minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,448 episodes available.