Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
October 14, 2021Monitor 14 Oktober 2021 - Deel 2Ons verkiesingsdebat fokus op die Tshwane Metro. Die partye wat deelneem is die ANC, DA, Vryheidsfront Plus en Action SA....more50minPlay
October 14, 2021Monitor 14 Oktober 2021 - Deel 1Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek pak die tergende vraag van munisipale finansies, en die rol wat dit by ekonomiese groei speel....more45minPlay
October 13, 2021Monitor 13 Oktober 2021 - Deel 2Monitor hou sy eerste verkiesingsdebat....more46minPlay
October 13, 2021Monitor 13 Oktober 2021 - Deel 1Minstens tien mense is dood en 60 beseer in 'n gru busongeluk op die N3. Daar is 'n wesenlike styging in goudproduksie....more41minPlay
October 12, 2021Monitor 12 Oktober 2021 - Deel 2Ons fokus op die rol wat die meer as 1,500 onafhanklike kandidate by die stembus gaan speel. Drie ekonome deel vanjaar se Nobelprys vir eksperimente wat hulle in die werklike lewe gedoen het....more46minPlay
October 12, 2021Monitor 12 Oktober 2021 - Deel 1Suid-Afrikaners stof af en knap op in afwagting van duisende Britse toeriste wat die land nou kan besoek. Ons praat oor diensleweringsprobleme in Bethlehem in die Vrystaat....more43minPlay
October 11, 2021Monitor 11 Oktober 2021 - Deel 2Ons fokus op die stryd om politieke beheer van die land se agt metropolitaanse gebiede. Bafana Bafana het hulle Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryd teen Ethiopië gewen....more42minPlay
October 11, 2021Monitor 11 Oktober 2021 - Deel 1Die ANC gaan sy keuringsproses van raadslidkandidate ná die verkiesing ondersoek. Al Jama-ah steun nie 'n referendum vir die Wes-Kaap se onafhanklikheid nie. Die DA het nog nie sy burgemeesterskandidaat vir die Nama Khoi-munisipaliteit in Namakwaland in die Noord-Kaap aangewys nie....more46minPlay
October 08, 2021Monitor 8 Oktober 2021 - Deel 2Ons praat met die DA oor sy besluit om 'n plakaatveldtog in Phoenix, noord van Durban, te staak. Ons kyk na die afgelope week se Nobelpryse....more45minPlay
October 08, 2021Monitor 8 Oktober 2021 - Deel 1In die Emfuleni-munisipaliteit in Gauteng het eindelose kragprobleme die sakegemeenskap genoop om hulle eie substasies te begin herstel. Die Nobelpryswenner vir letterkunde word na baie jare weer aan 'n skrywer uit Afrika toegeken....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.