Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
September 22, 2021Monitor 22 September 2021 - Deel 1Section 27 verwelkom die hooggeregshof uitspraak dat puttoilette by skole met spoeltoilette vervang moet word. Die vonke spat tussen die staat en oudpresident Jacob Zuma se regspanne....more42minPlay
September 21, 2021Monitor 21 September 2021 - Deel 2Suid-Afrikaners is onthuts omdat Brittanje die land op 'n rooi lys geplaas het weens Covid-19. Die Bokke se voorryafrigter Deon Davids meen die Springbokke kan dalk terugkeer na hulle vorige glorie....more44minPlay
September 21, 2021Monitor 21 September 2021 - Deel 1Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens kla oor belastingbetalers wat oneerlik met hulle opgawes is. 'n Ondersoek word gedoen na 63 skaars brilpikkewyne wat weens bysteke gevrek het....more41minPlay
September 20, 2021Monitor 20 September 2021 - Deel 2Volgens 'n voorsorgfonds vir professionele Suid-Afrikaners is Suid-Afrika se belastingbasis drasties verklein deur professionele mense wat die land verlaat. 'n Man wat sy werk kwyt is weens 'n fout met sy identiteitsdokument 19 jaar gelede, beskryf sy situasie as benard. 'n Verslag deur die Global Initiative Against TransNational Organised Crime wys dat Suidelike Afrika vol onwettige wapens is, wat konflik en georganiseerde misdaad 'n hupstoot gee....more47minPlay
September 20, 2021Monitor 20 September 2021 - Deel 1Huldeblyke stroom in ná die dood van die burgemeester van Johannesburg, Jolidee Matongo. 'n Nuwe politieke party, Cape Coloured Congress, beoog om 10% van Bruin kiesers se stemme in Kaapstad te kry. Die Kanadese gaan vandag na die stembus, ná een van die kortste aanlope tot 'n verkiesing in dié land....more43minPlay
September 17, 2021Monitor 17 September 2021 - Deel 2In Tswhane word 'n lotery gehou om te verseker dat die werwing van mense vir die Uitgebreide Openbare Werke Program deursigtig is. Rusland gaan na die stembus in 'n verkiesing wat waarnemers as 'n demokratiese klugspel beskryf....more44minPlay
September 17, 2021Monitor 17 September 2021 - Deel 1Die regering bestee miljoene rand belastingbetalersgeld aan die beskerming van sogenaamde Baie Belangrike Persone. Die publiek word uitgenooi om die volgende hoofregter te benoem. Die joernalis, Andrew Harding, wen die CNA-prys vir sy boek oor die dood van twee plaaswerkers in 2016 naby Parys in die Vrystaat. Die vyf veroordeeldes het nie tronkstraf gekry nie....more41minPlay
September 16, 2021Monitor 16 September 2012 - Deel 2Verskeie tersiêre instellings oorweeg dit dat personeel en studente verplig word om hulle te laat inent teen Covid-19. Daar is 'n vervolgingskoers van 5% vir bendeverwante misdade in Gauteng. Die brons borsbeeld van generaal Koos De la Rey in die Lichtenburg-begraafplaas in Noordwes is vervang....more45minPlay
September 16, 2021Monitor 16 September 2012 - Deel 1Die Nasionale Polisiekommisaris, Khehla Sitole, vra president Cyril Ramaphosa om sy werk te red. 'n Nuwe burgerlike organisasie, die New Horizon-beweging, gaan aan die plaaslike regeringsverkiesing deelneem. 'n Spesiale konsert vir gesondheidswerkers by die Grootte Schuur-hospitaal in Kaapstad....more41minPlay
September 15, 2021Monitor 15 September 2021 - Deel 2Die Verkiesingskommissie moedig kiesers aan om aanlyn te registreer. Ons sit ons gesprek oor die inenting van kinders voort....more45minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.