Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
September 29, 2021Monitor 29 September 2021 - Deel 1'n Slagoffer van swak dienslewering in Johannesburg vertel hoe sy uiteindelik die einde van die pad bereik het. 'n Verdere 86,000 werksgeleenthede gaan in die tweede kwartaal tot niet. 'n Polemiek oor die status van Afrikaans ontstaan tussen die DA en die Minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande....more41minPlay
September 28, 2021Monitor 28 September 2021 - Deel 2Ons bespreek die ANC se verkiesingsmanifes met ontleders. Die eerste somerreën word dié week oor groot dele van die land voorspel....more44minPlay
September 28, 2021Monitor 28 September 2021 - Deel 1Die jongste oor die veldbrande in die Noord-Kaap. 'n Leeu stap weg met die Motor van die Jaar-toekenning....more39minPlay
September 27, 2021Monitor 27 September 2021 - Deel 2Frans Marx word onthou vir 'n klomp produksies, nie net vir die silwerdoek nie, maar ook die televisieskerm. Monumente kom onder die vergrootglas tydens Erfenismaand....more44minPlay
September 27, 2021Monitor 27 September 2021 - Deel 1Huldeblyke stroom in na die afsterwe van die gevierde akteur en regisseur Frans Marx. Die EFF, die DA en die ANC lig die sluier oor hulle verkiesingshandveste - ons kyk na die verskille tussen hierdie partye....more40minPlay
September 24, 2021Monitor 24 September 2021 - Deel 2Pieter van den Berg bekyk die Bokke se 100ste toets teen die All Blacks. Willem Botha bespreek Afrikaans en kookkuns....more50minPlay
September 24, 2021Monitor 24 September 2021 - Deel 1Op Erfenisdag bespreek ons Suid-Afrika se unieke fauna en flora. Solidariteit vertrek vanaand om klagtes by die VN in te dien....more43minPlay
September 23, 2021Monitor 23 September 2021 - Deel 2Die Vryheidsfront Plus verras met sy keuse van burgemeesterskandidaat in Kaapstad. Afriforum verwelkom 'n uitspraak ten gunste van Afrikaans as onderrigtaal by Unisa....more45minPlay
September 23, 2021Monitor 23 September 2021 - Deel 1Die polisie waarsku teen die misdaad van padspykers wat veral in die noorde van Gauteng voorkom. Wetenskaplikes is opgewonde oor drie dragtige moordviskoeie aan die Kanadese kus....more38minPlay
September 22, 2021Monitor 22 September 2021 - Deel 2Kommer oor Suid-Afrika wat bly talm op Brittanje se rooilys vir reisigers. Het die Springbokke 'n kat se kans teen die All Blacks?...more39minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.