Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
October 13, 2021Monitor 13 Oktober 2021 - Deel 1Minstens tien mense is dood en 60 beseer in 'n gru busongeluk op die N3. Daar is 'n wesenlike styging in goudproduksie....more41minPlay
October 12, 2021Monitor 12 Oktober 2021 - Deel 2Ons fokus op die rol wat die meer as 1,500 onafhanklike kandidate by die stembus gaan speel. Drie ekonome deel vanjaar se Nobelprys vir eksperimente wat hulle in die werklike lewe gedoen het....more46minPlay
October 12, 2021Monitor 12 Oktober 2021 - Deel 1Suid-Afrikaners stof af en knap op in afwagting van duisende Britse toeriste wat die land nou kan besoek. Ons praat oor diensleweringsprobleme in Bethlehem in die Vrystaat....more43minPlay
October 11, 2021Monitor 11 Oktober 2021 - Deel 2Ons fokus op die stryd om politieke beheer van die land se agt metropolitaanse gebiede. Bafana Bafana het hulle Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryd teen Ethiopië gewen....more42minPlay
October 11, 2021Monitor 11 Oktober 2021 - Deel 1Die ANC gaan sy keuringsproses van raadslidkandidate ná die verkiesing ondersoek. Al Jama-ah steun nie 'n referendum vir die Wes-Kaap se onafhanklikheid nie. Die DA het nog nie sy burgemeesterskandidaat vir die Nama Khoi-munisipaliteit in Namakwaland in die Noord-Kaap aangewys nie....more46minPlay
October 08, 2021Monitor 8 Oktober 2021 - Deel 2Ons praat met die DA oor sy besluit om 'n plakaatveldtog in Phoenix, noord van Durban, te staak. Ons kyk na die afgelope week se Nobelpryse....more45minPlay
October 08, 2021Monitor 8 Oktober 2021 - Deel 1In die Emfuleni-munisipaliteit in Gauteng het eindelose kragprobleme die sakegemeenskap genoop om hulle eie substasies te begin herstel. Die Nobelpryswenner vir letterkunde word na baie jare weer aan 'n skrywer uit Afrika toegeken....more43minPlay
October 07, 2021Monitor 7 Oktober 2021 - Deel 2China gaan nie meer oorsese steenkoolprojekte steun nie. Die DA-leier, John Steenhuisen, sê die party se omstrede verkiesingsplakkate in KwaZulu-Natal word verkeerd geïnterpreteer. Wetenskaplikes aan die Universiteit van Parys bevind dat sogenaamde wintervoete 'n newe-effek van COVID-19 is....more45minPlay
October 07, 2021Monitor 7 Oktober 2021 - Deel 1Die Patriotic Alliance wil die DA in die Kaapse Metro ontsetel. Action SA sleep die Verkiesingskommissie hof toe omdat die party se naam nie op stembriewe verskyn nie. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se inkomste uit belastingopgawes daal met 8%....more44minPlay
October 06, 2021Monitor 6 Oktober 2021 - Deel 2NUMSA waarsku dat hy die ekonomie tot stilstand sal dwing. Ons praat met 'n ekonoom oor dié vakbond en COSATU se stakings. Daar is goeie reën op pad vir groot dele van die land....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.