Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
October 20, 2021Monitor 20 Oktober 2021 - Deel 1NEASA stel 'n aangepaste aanbod vir 'n salarisverhoging aan werknemers in die staalbedryf voor. Al Jama-ah wil grondonteiening sonder vergoeding in Kaapstad instel, indien die party politieke beheer oor dié metro kry....more44minPlay
October 19, 2021Monitor 19 Oktober 2021 - Deel 2Verkiesingsdebat: Ons fokus op die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit in Limpopo. Die ANC, DA, Vryheidsfront Plus en EFF neem deel....more49minPlay
October 19, 2021Monitor 19 Oktober 2021 - Deel 1Aartappels bereik 'n rekordprys. Die Minister van Hoër Onderwys reageer op 'n petisie oor Afrikaans se status as 'n inheemse taal....more43minPlay
October 18, 2021Monitor 18 Oktober 2021 - Deel 2Verkiesingsdebat oor die eThekwini-metro in Durban: Die partye wat deelneem is die ANC, DA, IVP en die Active Citizens Coalition....more49minPlay
October 18, 2021Monitor 18 Oktober 2021 - Deel 1Twee persone word in verband met twee vermoedelik politieke moorde in Cato Crest in KwaZulu-Natal ondervra. Matrieks is gespanne op die vooraand van die eindeksamen....more45minPlay
October 15, 2021Monitor 15 Oktober 2021 - Deel 2Oud-premier HF Verwoerd se moordenaar word vereer. Ons praat met twee politieke ontleders hieroor. Pieter van der Berg sit gereed met die naweek se sportnuus. En, Leon van Nierop bespreek 'n reeks oor 'n werker en haar stofsuier....more45minPlay
October 15, 2021Monitor 15 Oktober 2021 - Deel 1Drie ministers bevry ná 'n gyselaarsdrama met militêre veterane. Ons praat met kenners oor die probleem van groeivertraging onder kinders....more42minPlay
October 14, 2021Monitor 14 Oktober 2021 - Deel 2Ons verkiesingsdebat fokus op die Tshwane Metro. Die partye wat deelneem is die ANC, DA, Vryheidsfront Plus en Action SA....more50minPlay
October 14, 2021Monitor 14 Oktober 2021 - Deel 1Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek pak die tergende vraag van munisipale finansies, en die rol wat dit by ekonomiese groei speel....more45minPlay
October 13, 2021Monitor 13 Oktober 2021 - Deel 2Monitor hou sy eerste verkiesingsdebat....more46minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.