Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,448 episodes available.
December 07, 2021Monitor 7 Desember 2021 - Deel 2Gegradueerdes sukkel om werk te kry. Waar lê die probleem? Die gehalte van skoolonderrig kom onder die soeklig. Komediant Leon Schuster vertel waarom hy nie meer poetse bak in sy rolprente nie....more45minPlay
December 07, 2021Monitor 7 Desember 2021 - Deel 1Dit is vandag 80 jaar sedert die aanval op Pearl Harbour in Hawaii. Die NVG verseker die publiek dat hulle aan staatskapingssake werk. Die 18e wysigingswetsontwerp van die grondwet word vandag in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê....more46minPlay
December 06, 2021Monitor 6 Desember 2021 - Deel 2Gemengde reaksie op Maties se nuwe taalbeleid. 'n Suid-Afrikaanse wyn wen die eerste prys by die Wêreldfynproewers-uitdaging....more42minPlay
December 06, 2021Monitor 6 Desember 2021 - Deel 1Teenstand teen die oliereus Shell se beplande soektog na olie- en aardgas-neerslae aan die Wildekus van die Oos-Kaap neem toe. Angela Merkel lê na 16 jaar die tuig neer - 'n kenner bespreek haar nalatenskap....more40minPlay
December 03, 2021Monitor 3 Desember 2021 - Deel 2Die Europese Unie stel 'n beleggingsplan bekend as teenvoeter vir China se infrastruktuur-ontwikkelingsinisiatief. Die jongste algemene huishoudelike opname wys dat meer Suid-Afrikaners oor matriek of 'n naskoolse kwalifikasie beskik....more41minPlay
December 03, 2021Monitor 3 Desember 2021 - Deel 1Die Omikron-variant dryf die styging in Covid-gevalle in Gauteng. Modimolle-Mookgophong in Limpopo se nuwe burgemeester word met 'n muntstuk verkies. Die Lughawensmaatskappy bevestig dat hy vrywillige skeidingspakkette aan sommige van sy werknemers gaan aanbied. Die toekoms van die Kannaland-munisipaliteit in die Klein Karoo is in die weegskaal weens 'n versuurde verhouding tussen die ANC en ICOSA. Die Universiteit van Stellenbosch aanvaar 'n nuwe taalbeleid....more38minPlay
December 02, 2021Monitor 2 Desember 2021 - Deel 2Die jongste verwikkelinge oor Brittanje se reisbeperkings op Suider-Afrika. Alle vroue-tennistoernooie in Sjina word opgeskort. 'n Bekende akteur glo dat betrokke pa's, geweld teen vroue en kinders kan stuit. Die Noordwes Kamer van Handel en Nywerheid sê die belastingstelsel moet hersien word in die lig van die aansienlike skerp stygings in die brandstofprys. Shell sê indien hy die saak verloor oor sy seismiese opname aan die Wildekus, sal dit 'n reuse geldelike verlies wees en sal hy die projek moontlik heeltemal moet staak....more37minPlay
December 02, 2021Monitor 2 Desember 2021 - Deel 1Kommer oor die groot aantal MIV-positiewe mense wat nie behandel word nie. Nuwe Covid-19-gevalle in Suid-Afrika verdubbel. Kwetsende boodskappe op sosiale media kan jou nou in die tronk laat beland. 'n Ma praat oor haar dogter wat al meer as een keer probeer het om haarself om die lewe te bring....more39minPlay
December 01, 2021Monitor 1 Desember 2021 - Deel 2Die werkloosheidskoers styg tot 'n nuwe rekord van 34,9%. Ons praat met 'n kenner oor 'n onlangse hofbeslissing wat bepaal dat waterregtehouers die reg het om sodanige regte oor te dra....more42minPlay
December 01, 2021Monitor 1 Desember 2021 - Deel 1Wetenskaplikes sê al hoe minder seksueel aktiewe mense gebruik kondome, wat die stryd teen MIV/VIGS bedreig. Die Rektor van die Universiteit van die Vrystaat, prof. Francis Petersen, glo dat dit onmoontlik is om 'n florerende ekonomie op die rug van 'n verdeelde samelewing te bou....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,448 episodes available.