Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,448 episodes available.
December 21, 2021Monitor 21 Desember 2021 - Deel 2Ons praat oor die debat oor of kwarantyn en Covid-19-kontakopsporing opgeskort moet word. Die mors van kos neem in die feestyd met 25% toe. Oudpresident Jacob Zuma se aansoek om verlof tot appèl word vandag aangehoor....more46minPlay
December 21, 2021Monitor 21 Desember 2021 - Deel 1Die hof se weiering om bortog aan Babita Deokaran se vermeende moordenaars toe te staan, word verwelkom. Ons kry die jongste nuus oor die vakansieverkeer, en 'n kenner gee raad oor hoe om veilig op die paaie te wees....more40minPlay
December 20, 2021Monitor 20 Desember 2021 - Deel 2Inwoners van die Matjhabeng Munisipaliteit sit al sewe dae sonder water. Vrystaatse boere ly skade ná groot reën. 'n Goeie, maar kleiner wyndruifoes in 2022 verwag....more44minPlay
December 20, 2021Monitor 20 Desember 2021 - Deel 1Die produsenteprys vir bees- en skaapvleis styg skerp. Ons praat met 'n traumaberader oor hoe om vakansiedepressie te vermy. Die impak van die Julie-onluste word steeds deur sakeondernemings gevoel....more39minPlay
December 17, 2021Monitor 17 Desember 2021 - Deel 2Verdere reaksie op die tussentydse Sosiale Geregtlikheid en Nasiebou-krieketverslag. Leon van Nierop sê wat hy van die plaaslike rolprent, Klein Karoo 2, dink. Willem Botha bespreek die woorde, pendel en skraagdosis....more43minPlay
December 17, 2021Monitor 17 Desember 2021 - Deel 1Ons het die jongste nuus oor hoe sake op die vernaamste roetes verloop. Nóg reën word vir die ooste van die land voorspel....more41minPlay
December 16, 2021Monitor 16 Desember 2021 - Deel 2Eskom teken 'n groot netto wins aan, en stel duisende hektaar grond beskikbaar vir private groenkragopwekking. Daar is 'n effense afname in Suid-Afrika se Covid-19-toetspositiwiteitskoers. Ons praat met politieke ontleders oor ministers se prestasie om hulle teikens vir dienslewering te haal....more45minPlay
December 16, 2021Monitor 16 Desember 2021 - Deel 1Die inflasiekoers is op sy hoogste vlak sedert 2017. Oudpresident Jacob Zuma doen aansoek om te appelleer teen die hofbeslissing, dat hy moet terugkeer tronk toe. Verkeer op die land se hoofroetes neem aansienlik toe....more45minPlay
December 15, 2021Monitor 15 Desember 2021 - Deel 2Ons praat met 'n kenner oor die geregtelike prestasieverlag. 'n 83-jarige kry haar doktersgraad by Maties....more43minPlay
December 15, 2021Monitor 15 Desember 2021 - Deel 1Brittanje hef die reisverbod na Suid-Afrika op. Kommer oor die onsuksesvolle vervolging van plaasaanvallers en veediewe in die Vrystaat....more36minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,448 episodes available.