Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
November 30, 2021Monitor 30 November 2021 - Deel 1Kommer oor die groot aantal gesondheidswerkers wat nog nie ingeënt is nie. Suikersiekte kan jou blind maak....more37minPlay
November 29, 2021Monitor 29 November 2021 - Deel 2Suid-Afrika bly op vlak een van inperkings, en maak nou op inenting staat as die vernaamste wapen teen die Covid-19-pandemie. Noordwes-Universiteit se ingenieursdepartement onthul 'n proses om groen steenkool uit organiese afval te vervaardig....more45minPlay
November 29, 2021Monitor 29 November 2021 - Deel 1Suid-Afrika bly op vlak een van Covid-19-inperkings in weerwil van 'n nuwe variant van die virus. Landsburgers en baie buitelanders reageer met skok en verslaendheid op die verbod op vlugte na Suid-Afrika wat sommige lande ingestel het. Ons het intussen verneem dat die Verenigde Koninkryk weer vlugte na Suid-Afrika sal hervat. Die talle tienerswangerskappe in Suid-Afrika word by die Vigs-beraad in Durban veroordeel....more43minPlay
November 26, 2021Monitor 26 November 2021 - Deel 2Ons kyk na die nuwe Covid-19-variant, en die implikasies daarvan vir die land. Die Blitsbokke is weer in aksie. In sy weeklikse fliekrubriek vra Leon van Nierop: Is daar regtig nóg 'n Ghostbusters nodig?...more47minPlay
November 26, 2021Monitor 26 November 2021 - Deel 1Brittanje plaas Suid-Afrika weer op sy rooilys weens 'n nuwe Covid-19-variant. Stormweer teister die Wes-Kaap....more38minPlay
November 25, 2021Monitor 25 November 2021 - Deel 2Die ANC het die burgemeesterskap van die eThekwini-Metro in KwaZulu-Natal behou, met Mxolisi Kaunda wat die DA se Nicole Graham verslaan het. Die ruimtemaatskappy, SpaceX, lanseer 'n vuurpyl wat daarop gemik is om 'n asteroïede van sy baan af te dwing. Duisende pasiente in Gauteng wag al maande, of selfs jare, op kankerbehandeling....more49minPlay
November 25, 2021Monitor 25 November 2021 - Deel 1Daar word gevrees dat trae Covid-19-inentings tot 'n vroeë vierde golf van infeksies kan lei. Ons wil weet: kan vroue werklik op die beskerming van die owerheid staatmaak in situasies van huishoudelike geweld? President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika is gereed vir 'n terreuraanval as dit sou gebeur - maar is dit so? Die George-munisipaliteit in die Suid-Kaap gaan om ramphulp aansoek doen....more44minPlay
November 24, 2021Monitor 24 November 2021 - Deel 2Ballet-teatergangers gee minderbevoorregtes 'n vroeë Kersgeskenk. ‘n Beperkte aantal toeskouers sal van Vrydag af krieket in Centurion mag kyk - mits jy ingeënt is....more45minPlay
November 24, 2021Monitor 24 November 2021 - Deel 1Die vloedskade word in George bepaal. Die DA vergroot sy politieke grondgebied in Gauteng....more39minPlay
November 23, 2021Monitor 23 November 2021 - Deel 2Vragmotors met noodvoorraad is van Kimberley, Gqeberha, Graaff-Reinet en Kaapstad op pad na die vloedgeteisterde George. Nuwe stadsraadslede word ingehuldig en burgemeesters verkies....more48minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.