Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
August 18, 2021Monitor 18 Augustus 2021 - Deel 1Veterane van Suid-Afrika se bosoorlog voel soms vergete oor 'n oorlog wat nie glorie gebring het nie, maar 'n Amerikaanse militêre akademikus het 'n meer positiewe blik. Die Oktobervakansie vir skoolkinders is in die weegskaal....more41minPlay
August 17, 2021Monitor 17 Augustus 2021 - Deel 2Ons bespreek die jongste verwikkelinge in Afghanistan met 'n kenner in Krygskunde....more46minPlay
August 17, 2021Monitor 17 Augustus 2021 - Deel 1Daar is steeds talle vrae nege jaar ná die Marikana-slagting. 'n Verslag wys Suid-Afrikaners dok baie op vir hulle veiligheid....more42minPlay
August 16, 2021Monitor 16 Augustus 2021 - Deel 2Die parlement is besig om meganismes daar te stel om ministers wat traag is om vrae te beantwoord, tot verantwoording te roep. Die prys van die huishoudelike voedselmandjie styg oor die afgelope 12 maande met meer as R280. Die beperking op visvang naby pikkewynkolonies word deur omgewingsbewaringsorganisasies verwelkom....more44minPlay
August 16, 2021Monitor 16 Augustus 2021 - Deel 1Duisende mense probeer uit Kaboel in Afghanistan vlug uit vrees vir die Taliban. 'n Gesiene hartsjirurg se uitlatings oor Covid-19-entstowwe krap die mediese establishment om....more42minPlay
August 13, 2021Monitor 13 Augustus 2021 - Deel 2President Cyril Ramaphosa sê aan die Staatskapingskommissie dat hy nie probeer om mag op te bou, om met sy vyande af te reken nie. Die aantal nuwe Covid-19-gevalle in die land het die afgelope 24 uur bykans verdubbel. Ysige weer word die naweek voorspel....more43minPlay
August 13, 2021Monitor 13 Augustus 2021 - Deel 1Suid-Afrikaners het tot vandag tyd om kommentaar te lewer op die voorgestelde wysiging aan Artikel 25 van die grondwet, wat die onteiening van grond sonder vergoeding betref. Te midde van ysige weersomstandighede in Gauteng is sowat 60 gesinne in die Midvaal se toekoms onseker. 'n Vulstasie in Johannesburg bekom 'n lisensie om drank te verkoop. Nie almal is egter hiervoor te vinde nie....more43minPlay
August 12, 2021Monitor 12 Augustus 2021 - Deel 2Die geskorste sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule, sê hy is onskuldig in die asbesdak-korrupsiesaak. Ons praat met Eskom se bestuurshoof, André de Ruyter, oor die jongste terugslae by die kragvoorsiener, soos Sondag se ontploffing by die Medupi-kragstasie....more43minPlay
August 12, 2021Monitor 12 Augustus 2021President Cyril Ramaphosa getuig voor die Zondo-kommissie dat hy die afdanking van finansminister Nhlanhla Nene in 2015 as die laaste strooi beskou het. Ekonoom Moeletsi Mbeki gee ANC-beleid die skuld vir armoede en werkloosheid....more41minPlay
August 11, 2021Monitor 11 Augustus 2021 - Deel 2'n Nuwe burgemeester is vir Johannesburg verkies. Opposisiepartye is teleurgesteld met die ANC-koukus se benoeming van Nosiviwe Mapisa-Nqakula as die volgende Speaker in die Nasionale Vergadering. Ons fokus op die geo-politieke gevolge van klimaatsverandering op eilandstate en hulle inwoners....more44minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.