Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
September 09, 2021Monitor 9 September 2021 - Deel 2Ons praat met die Menseregtekommissie oor rassisme. Die Springbokke maak gereed vir hulle stryd teen die Wallabies....more41minPlay
September 09, 2021Monitor 9 September 2021 - Deel 1Die regering kondig 'n historiese verkiesingsdatum aan. Sewe skole in die Noord-Kaap sluit weens Covid-19....more39minPlay
September 08, 2021Monitor 8 September 2021 - Deel 2'n Navorser deel haar mening oor die impak wat die Covidpandemie op die plaaslike verkiesings kan hê. Bruin mense en jong mense is volgens nuwe navorsing minder bereid om teen Covid-19-ingeënt te word. Die Wes-Kaap jubel oor damvlakke wat styg, hoewel die Oos-Kaap nie so gelukkig is nie....more46minPlay
September 08, 2021Monitor 8 September 2021 - Deel 1Die ANC sê hy gaan hierdie keer sy kandidaatlyste betyds indien. Die Bruto Binnelandse Produk het met 1,2 persentasiepunte toegeneem - is dit egter iets om te vier? Die Menseregtekommissie wil kinders se leesvaardighede 'n prioriteit maak. Ons kry duidelikheid waarom gevaarlike gevangenes se DNS-monsters nie op rekord gehou word nie....more47minPlay
September 07, 2021Monitor 7 September 2021 - Deel 2Wie het gesorg dat Jacob Zuma mediese parool kry? Louzanne Coetzee praat oor haar wêreldrekord in Tokio....more43minPlay
September 07, 2021Monitor 7 September 2021 - Deel 1Hulde word gebring aan 'n groot skrywer en taalman. Politieke partye en onafhanklike kandidate kry nog 'n kans om vir die verkiesing te registreer....more45minPlay
September 06, 2021Monitor 6 September 2021 - Deel 2Suid-Afrikaners het die uitspraak van die konstitusionele hof dat die plaaslike regeringsverkiesings voor 1 November moet plaasvind, met gemengde gevoelens begroet. Daar word voorspel dat die aantal intekenaars van televisiestromingsdienste in Afrika oor vyf jaar sal verdriedubbel....more43minPlay
September 06, 2021Monitor 6 September 2021 - Deel 1Die voormalige president, Jacob Zuma, se vrylating op mediese parool ontlok baie reaksie. Politiekery kan dalk grondonteiening sonder vergoeding in die wiele ry. Wetgewing oor spoorwegveiligheid sal na alle waarskynlikheid hersien word....more44minPlay
September 03, 2021Monitor 3 September 2021 - Deel 2Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie raak betrokke by Caster Semenya se saak teen Wêreld Atletiek. Kommer oor miljarde rand wat die land uitvloei....more43minPlay
September 03, 2021Monitor 3 September 2021 - Deel 1Suid-Afrika het weer die grootste ekonomie in Afrika. Die Parlement gaan binnekort begin met die proses om regter John Hlophe in 'n staat van beskuldiging te plaas....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.