Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,536 episodes available.
June 03, 2021Monitor 3 Junie 2021 - Deel 1Meer as 'n honderd sake oor die aankoop van persoonlike beskermde toerusting is na die Nasionale Vervolgingsgesag verwys. Versoeke dat die afdanking van die Wes-Kaapse speurhoof, Jeremy Vearey, ondersoek word. The Green Connection lê 'n amptelike klag oor die omgewingsimpakstudie wat gedoen is vir 'n voorgestelde kragskipprojek in Saldanhabaaihawe....more42minPlay
June 02, 2021Monitor 2 Junie 2021 - Deel 2Daar is kommer oor die ANC en EFF se voorstelle oor grondonteiening. En Fase 2 beurtkrag word tot Vrydag toegepas....more44minPlay
June 02, 2021Monitor 2 Junie 2021 - Deel 1Johannesburg beleef 'n krisis met chemoterapie en bestraling. En die PAP val op die grond in Midrand....more38minPlay
June 01, 2021Monitor 1 Junie 2021 - Deel 2Ons kry reaksie op die Reserwebank se waarskuwing dat staatskuld die land se finansiële stabiliteit bedreig. Die voorgestelde vuurwapenwetgewing het opposisiepolitici en landsburgers warm onder die kraag. Die Winterhoop-veldtog begin....more38minPlay
June 01, 2021Monitor 1 Junie 2021 - Deel 1Sommige hospitale in Gauteng ondervind watertekorte. Daar is 'n daling in die petrolprys. Die parlementêre ad hoc-komitee wat die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet ondersoek, vra vir 'n verlenging om sy werk af te handel....more44minPlay
May 31, 2021Monitor 31 Mei 2021 - Deel 2Vandag, 60 jaar gelede, het Suid-Afrika 'n republiek geword. Koue, nat weer slaan van vandag af oor groot dele van die land toe....more41minPlay
May 31, 2021Monitor 31 Mei 2021 - Deel 1Die president kondig strenger inperkingsmaatreëls aan. Ons praat deur die loop van die program met 'n mediese kenner, 'n politieke ontleder en 'n ekonoom hieroor....more41minPlay
May 28, 2021Monitor 28 Mei 2021 - Deel 2Sommige westelike voorstede van Johannesburg ervaar steeds watertoevoerprobleme. Een van Suid-Afrika se voorste mediese wetenskaplikes waarsku dat die derde Covid-golf nie ligtelik opgeneem moet word nie....more42minPlay
May 28, 2021Monitor 28 Mei 2021 - Deel 1Die Johannesburg Metropolisie reik uit na inwoners met 'n beker koffie. Transgender-vroue kan nou ook aan die Mejuffrou Suid-Afrika-kompetisie deelneem....more40minPlay
May 27, 2021Monitor 27 Mei 2021 - Deel 2'n Veerboot sink in Nigerië met 150 mense aanboord. 'n Onderhoud uit ons argief met die veteraanomroeper, skrywer en aktrise Monica Breed wat op 98 oorlede is....more41minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,536 episodes available.