Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,450 episodes available.
April 19, 2021Monitor 19 April 2021 - Deel 1Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging veroordeel aanvalle op private dokters en hulle praktykpersoneel. Inwoners van Namakwaland is woedend omdat die plaaslike munisipaliteit versuim om foutiewe elektrisiteitsmeters reg te maak. 'n Wegholbrand veroorsaak groot verwoesting in die gebied van die Universiteit van Kaapstad. Somalië se president, Mohamed Abdullahi Mohamed, het sy vier jaar lange ampstermyn met twee jaar verleng....more43minPlay
April 16, 2021Monitor 16 April 2021 - Deel 2Leon van Nierop resenseer NOMADLAND, wat onlangs 4 Baftas gewen het. Dr. Willem Botha praat oor mummie, sarkofaag en sarkasme....more46minPlay
April 16, 2021Monitor 16 April 2021 - Deel 1Die Wes-Kaapse Minister van Vervoer word vir 2 weke geskors. Malariamutasies neem toe in Afrika....more41minPlay
April 15, 2021Monitor 15 April 2021 - Deel 2Die Minister van Gesondheid, dr. Zweli Mkhize, sê Johnson & Johnson en Pfizer vra Suid-Afrika tien Amerikaanse dollar per dosis Covid-19-entstof. Ons kry reaksie by twee mediese kenners oor die toediening van die Johnson & Johnson-entstof, wat tydelik gestaak is. Rusland is besig om troepe op die grens met die Oekraïene te mobiliseer....more44minPlay
April 15, 2021Monitor 15 April 2021 - Deel 1Inwoners van Kimberley is woedend oor gereelde wateronderbrekings. Planne om 'n Nama-dorp in Namakwaland te vestig. Kleinhandelverkope het in Februarie met 2,3% toegeneem op 'n jaargrondslag. Die ouditeurgeneraal bevind dat die Suid-Afrikaanse Poskantoor kommersieel insolvent is....more45minPlay
April 14, 2021Monitor 14 April 2021 - Deel 2Een van Suid-Afrika se vernaamste erfenisterreine, Robbeneiland, is glo besig om agteruit te gaan, met tekens van verwaarlosing wat oral te sien is. Regskenners verskil skerp oor die hoofregter, Mogoeng Mogoeng, se uitnodiging aan oudpresident Jacob Zuma om voorstelle oor sy eie straf te maak....more45minPlay
April 14, 2021Monitor 14 April 2021 - Deel 1Die gebruik van Johnson & Johnson se Covid-19-entstof in Suid-Afrika word vir eers gestaak. Pluimveeboere wag in spanning om uit te vind of die voëlgriepvirus wat in Gauteng uitgebreek het, die uiters aansteeklike H5N8-virus is. Lugverkeer oos van Johannesburg ervaar 'n geheimsinnige steurnis wat radioverkeer tussen vliegtuie belemmer....more45minPlay
April 13, 2021Monitor 13 April 2021 - Deel 2'n Onafhanklike ombud is aangestel om toesig te hou oor DA se keuringsproses vir 'n nuwe burgemeesterskandidaat vir Kaapstad. Die ANC se Nasionale Jeugliga taakspan moet binne die volgende ses maande 'n nasionale verkiesingskonferensie hou. Die Rietvlei-natuurreservaat in Pretoria het die geboorte van 'n witrenosterkalfie verwelkom. Inwoners van Weltevredenpark in Gauteng het met 'n inisiatief begin om self slaggate te vul....more41minPlay
April 13, 2021Monitor 13 April 2021 - Deel 1Betogende ouers by die Hoërskool Garies in die Noord-Kaap wil hê die provinsiale onderwysdepartement moet vakatures vir onderwysers vul. Die Kaapstadse Metro gaan voort met sy siviele eise teen die aktivistegroep, Gatvol Capetonian, en die EFF. 'n Uitbreking van Afrika varkpes is in Potchefstroom in Noordwes aangemeld. Die agritegnologie maatskappy, TONN UP, het 'n aanlyn verhandelingsplatform geskep om boere te help om hulle produkte te verkoop....more44minPlay
April 12, 2021Monitor 12 April 2021 - Deel 2Huldeblyke stroom steeds in van regoor die wereld ná die dood van prins Philip, die hertog van Edinburgh. Amnestie Internasionaal waarsku dat Covid-19 as't ware as 'n wapen ingespan word om kwesbare gemeenskappe verder te onderdruk. Argeoloë is opgewonde oor 'n groot vonds by Luxor in Egipte....more42minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,450 episodes available.