Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
August 25, 2020Monitor 25 Augustus 2020 - Deel 2Ons kyk na 'n nuwe hoogtepunt in die voortgesette spanning tussen Lesotho en Suid-Afrika oor veediefstal; en die Noord-Amerikaanse Ruimteagentskap maak dit moontlik vir mense om aan die soektog na die teoretiese Planeet Nege deel te neem....more54minPlay
August 25, 2020Monitor 25 Augustus 2020 - Deel 1Die minister van Finansies, Tito Mboweni, word oor die vingers getik oor sy kritiek na die afdanking van Zambie se sentrale bankier; en die DA eis antwoorde oor die Spesiale Ondersoekeenheid se jarelange ondersoeke na grondbedrog....more46minPlay

August 24, 2020Monitor 24 Augustus 2020 - Deel 1Leerlinge in die meeste grade gaan vandag terug skool toe.; Dr. Marlene le Roux is verkies tot die voorsitter van die ATKV direksie.; Suid-Afrikaners sal slegs oor naweke kan gaan fliek by rolprentteaters.; en Deense navorsers is bekommerd oor die feit dat beleidsmakers nie die impak van vetsug in ag neem wanneer hulle inperkings afkondig nie....more44minPlay
August 24, 2020Monitor 24 Augustus 2020 - Deel 2Die Hooggeregshof in Kaapstad het nog geen uitspraak gelewer in die saak wat die tabakbedryf teen die regering gemaak het nie.; Die Universiteit van Kaapstad stel navorsing bekend oor die effek van die inperking op tabak verkope.; In Stellenbosch in die Wes-Kaap trek die straat-kunsuitstalling "Gemaskerde Meesterstukke" heelwat aandag.; en ons praat met 'n Suid-Afrikaner wat gesinne van die oorledenes van die treinontsporing naby Stonehaven in Skotland bygestaan het....more52minPlay

August 21, 2020Monitor 21 Augustus 2020 - Deel 1'n Verpleegster in 'n hoësorgeenheid smeek mense om steeds versigtig vir Covid19 te wees...al is die land nou op 'n meer gemaklike vlak van inperking; die Nasionale Weermag-unie sê die weermag weerhou steeds belangrike inligting ten op sigte van die dood in April vanjaar van Collins Khosa in Alexandra; en die regering gee sy steun aan 'n sonkraginnovering bekend as die Solar Turtle....more40minPlay
August 21, 2020Monitor 21 Augustus 2020 - Deel 2'n Kenner sê die internasionale gemeenskap sal hom deur Afrika laat lei na 'n staatsgreep in die Wes-Afrikaland Mali; en Leon van Nierop kry vandag hulp met sy fliekrubriek van 'n sesjarige luisteraar wat 'n kinderfliek saam met hom bespreek....more49minPlay